Malema het parlementskode oortree

ActionSA sê hy is tevrede met die bevinding waarin die EFF-leier, Julius Malema, skuldig bevind is aan twee oortredings van die buurland se parlement se etiese kode. Die Gesamentlike Komitee oor Etiek het bevind dat Malema die kode geskend het toe hy gesê het buitelanders moet kreatiewe metodes vind om Suid-Afrika binne te kom. Lerato Ngobeni van ActionSA sê Malema se opmerkings het gevolg nadat die land se grense in Januarie weens die inperking gesluit is: