So lyk die reënvoorspelling

Baie Namibiërs ondervind tans warm weerstoestande en sien uit na die eerste lente-reën. Odillo Kgobetsi, van die Namibiese Weerdiens het sy voorspelling en vooruitsigte wat verwag word so aan Kosmos 94.1 Nuus opgesom.