Liggame van 19 zama-zamas in Krugersdorp ontdek

Die polisie in Gauteng het ‘n dossier geopen nadat die liggame van 19 vermeende onwettige myners in Krugersdorp ontdek is. Hulle is vermoedelik zama-zamas. Die polisie se woordvoerder, Brenda Muridili, sê die liggame is gistermiddag gevind en al die betrokke rolspelers is na die toneel ontbied: