LEGO-Toyota weeg amper 2 ton, kan ry

Toyota vier die 35ste bestaansjaar van sy ikoniese Supra-motor deur ‘n lewensgrootte weergawe van die huidige model ten toon te stel, wat gebou is uit meer as 477 000 LEGO-stukke. Die span van 21 bouers en twee werktuigkundiges het meer as 5 000 uur geneem om die LEGO Supra te bou, wat 1 885 kilogram weeg. ‘n Woordvoerder, Amo Ledwaba, sê dit sal tot 11 Oktober in Legoland in Nagoya in Japan ten toon gestel word:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *