Lande lieg – Guterres

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres sê die jongste verslag oor klimaatsverandering wat Maandag deur die interregeringspaneel bekend gestel is, toon dat lande lieg.