Landbou sal gebuk gaan onder 12,8% kragverhoging

Daar is groot kommer oor landbou in Namibië sou NamPower sy 12,8 persent verhoging in tariewe wat hy aanvra, ontvang. Die Namibiese Landbou-unie het ook reeds aangekondig dat hy beswaar sal maak daarteen. Die onafhanklike landbou navorser Wallie Roux…