Dividende-belasting nie noodwendig verkeerd nie, maar nie so nie

Cirrus in die hoofstad sê dat belasting op dividende is wel nog nie deur die regering geïmplementeer nie maar, is tot dusver net uitgestel en dus steeds op die tafel. Die makelaarsfirma sê terwyl belasting op dividende opsigself nie ‘n slegte ding is nie, moet die stelsel waarin die geïmplementeer word, aangepas word. Robert McGregor van Cirrus verduidelik.