Lae stempersentasie, talle koalisies

Soos voorspel het die plaaslike regeringsverkiesing in Suid-Afrika ‘n lae stempersentasie opgelewer en die gebrek aan ‘n volstrekte meerderheid in verskeie dele van die land beteken talle koalisies. Politieke ontleders voorspel minstens 30 koalisies kan gevorm word en die meeste meen dat koalisieregerings altyd moeilik is. Die politieke ontleder professor Dirk Kotzé glo die hoofrede vir die lae stempersentasie is dat mense uit protes nie gestem het nie:

Volgens Kotzé is talle koalisies Suid-Afrika se voorland: