Vleispryse styg effe in April

Die nuutste vleispryse is vandeesweek bekend gemaak deur die Namibiese Landbou-unie. Leigh-Anne Nahoya, ‘n landbou ekonoom van die unie, het ‘n oorsig gegee aan Kosmos 94.1 Nuus oor wat verwag kan word. Die pryse het in April gestyg weens die bietjie reën wat geval het. Nahoya het meer inligting.