Lady Pohamba se inentingsentrum weens geen entstowwe gesluit

Die Lady Pohamba Privaathospitaal in Windhoek het pas aangekondig dat die Namibiese gesondheidsministerie se Covid-entstowwe opgeraak het. Die privaathospitaal se inentingsentrum is dus tot verdere kennisgewing gesluit.