Nambiese Presidentsvrou môre by Windhoek Sentraal ingeënt

Hilma Petrus, die woordvoerder van die Namibiese Presidentsvrou, het bevestig Monica Geingos gaan môreoggend om tienuur haar eerste intenting by die Windhoek Sentrale Hospitaal se kapel kry. Petrus het aan Kosmos 94.1 Nuus dit is deel van Geingos se aanlyngesprekke oor bewusmaking van die Covid-pandemie.