KwaZulu-Natal se veiligheidspla duur tot einde Desember

En KwaZulu-Natal se premier, Sihle Zikalala, sê die provinsiale geïntegreerde veiligheidsplan vir die feestyd sal tot die einde van volgende maand van krag wees. Die plan fokus op groter polisie-sigbaarheid in die provinsie. Zikalala sê hierdie omvattende veiligheidsplan is ontwikkel in samewerking met die provinsiale misdaadvoorkoming- en veiligheidsgroepering