KosMOS Fees was meer as net musiek

Die uitvoerende direkteur van die onderwysministerie Sanet Steenkamp was ‘n spesiale Kosmos-gas by die KosMOS Fees oor die naweek. Sy sê dit was meer as net ‘n fees maar ‘n geleentheid om ‘n taal te vier en met mense en geliefdes bymekaar te kom.

Die KosMOS Fees 2025 sal volgende jaar op 25 en 26 April plaasvind.