Kontant in transito is op Walvisbaai geroof vanoggend

Die Namibiese polisie is besig met ‘n ondersoek na die gewapende roof vanoggend by Pupkewitz Megabuild op Walvisbaai.Kontant in transito is gesteel. Die rowers het volgens berigte met ‘n Volkswagen Polo van die toneel af weggejaag.