Kommoditeitspryse onder die loep

Dr. Johnny van der Merwe, ‘n landbou-ekonoom en senior dosent aan die Noordwes
Universiteit het die jongste Suid- Afrikaanse kommoditeitspryse met Kosmos 94.1-Nuus
gedeel.