Kinderadvokaat oor ouers se verantwoordelikheid

Die kinderadvokaat in die kantoor van die Namibiese Ombudsman, advokaat Ingrid Husselmann, het gereageer op berigte dat sommige ma’s hulle kinders in huise toesluit sonder die toesig van ‘n volwasse. Volgens haar is, dit ‘n misdaad, en moet sulke ouers gerapporteer word. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat..