Kenner sê fase ses in SA is die nuwe normaal

Die energiekonsultant en hoof-veldtogbestuurder van Hohm Energy, Matthew Cruise, sê Suid-Afrikaners moet hulle regmaak vir meer dae waarop meer ure beurtkrag ingestel sal word. Dit volg op vandag se aankondiging van die verhoging van onderbrekings na fase ses. Hy sê die nuwe skedule kom terwyl munisipale tariefverhogings nog nie in werking getree het nie. Cruise sê Suid-Afrikaners gaan in werklikheid meer betaal vir ‘n noodsaaklike diens wat al hoe meer agteruitgaan: