Kaapstad belê R45 miljoen om beurtkrag te vermy

Kaapstad burgemeester, Geordin Hill-Lewis sê 45 miljard Suid-Afrikaanse rand sal oor die volgende drie jaar belê word om die Moederstad beter weerstand teen beurtkrag te bied. Hy sê die fondse sal veral gebruik word om inwoners aan te moedig om hul eie elektrisiteit op te wek om sodoende die stad se toegang tot elektrisiteit te verbeter. Hill-Lewis sê inwoners kan dan bykomende inkomste begin genereer, deur hul oortollige krag terug aan die stad te verkoop. Fritz Platt, ons korrespondent in die Moederstad …