Jooste tree af, Shiimi kry openbare ondernemings

Leon Jooste, die Namibiese minister van staatsondernemings gaan uit die politiek tree. Jooste het sedert 2015 onverpoos gewerk het om die staatsonderneming-landskap in Namibië ter wille van groter deursigtigheid en verantwoordbaarheid te verander. Dié ministerie gaan ’n departement in die ministerie van finansies word.