Oekraïne looi Rusland

Oekraïne het die grootste hommeltuigaanval op Rusland uitgevoer sedert Vladimir Putin se volskaalse inval in 2022. Moskou se Verdediging-ministerie sê hulle het die naweek 84 Oekraïnse hommeltuie oor ses streke onderskep. Dit het veroorsaak dat vlugte van drie van die land se grootste lughawens herlei moes word. Die Oekraïnse weermag sê dit was in reaksie […]

Read More

Shaquille vereer Ali

 Shaquille O’Neal sê hy wil Muhammad Ali se nalatenskap voortsit nadat hy by die Muhammad Ali-sentrum vereer is vir sy welsynsprojekte, wat die ondergedienste jeug steun. Ali se weduwee, Lonnie, het O’Neal se gees van meelewing lof toegeswaai, wat haar man se ideale uitbeeld. O’Neal, wat ge-inspireer is deur sy ma en Ali, het klem […]

Read More

Hoë vlakke van statutêre verkragting beroof moederskap-regte

 Volgens die Namibiese Statistieke Agentskap het Namibiese vroue gewoonlik hul eerste kind teen die ouderdom van 21 en gemiddeld vier kinders op 49-jarige ouderdom. Dit laat vrae ontstaan of 21 te vroeg is om ‘n kind te hê en of vier kinders te veel is. Hierdie besluite word beïnvloed deur persoonlike, kulturele en ekonomiese faktore, […]

Read More

Laaste been van tydren kampioenskappe op Swakop 

Vrydag begin die vyfde en laaste been van die nasionale tydren kampioenskappe op Swakopmund. Die aksie skop af by die M+Z vertoonlokaal met M+Z Motors wat ook die hoofborg is. Francois Lottering het meer. 

Read More

NSA ontken politieke inmenging met vrystelling van sensusdata

Die Namibiese Statistieke-agentskap ontken politieke inmenging met die vrystelling van statistiek. Dit kom na die Ekonomiese Beleidsnavorsing Vereniging verlede week die agentskap tien dae gegee het om die werkloosheidsyfers bekend te maak of hy wend hom aan die hof. Die statistikus-generaal Alex Shimuafeni sê aan plaaslike media dat die statistieke op 29 Januarie volgende jaar […]

Read More

SME-sektor se befondsingsuitdagings onder die loep

Adjunk-jeugminister Emma Kantema het onlangs die belangrikheid beklemtoon om mikro-, klein- en mediumondernemings te ondersteun om werkskepping te dryf en jongmense te bemagtig. Kantema het verwys na die beduidende befondsingsuitdagings wat beginners en klein besighede ondervind. Sy het die behoefte aan praktiese, regeringsgeleide oplossings beklemtoon. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Danny Meyer van SMEs […]

Read More

Bitcoin skiet die hoogte in

Die prys van bitcoin het vir die eerste keer ooit bo 80 000 Amerikaanse dollar  gestyg en verhandel tans net bo 81 000 dollar. Dit kom ná Donald Trump se beslissende oorwinning in die Amerikaanse verkiesing verlede week sowel as die Republikeine wat al nader kom aan algehele beheer van die Kongres nadat hulle reeds die […]

Read More

SAOG-leiers doodstil oor Mosambiek

Daar is kritiek teenoor SAOG-leiers uitgespreek oor almal wat Botswana toestroom terwyl Mosambiek sukkel met geweld en betogings. Daar word ook nie kommentaar daaroor gelewer nie. Leiers het reeds gesê hulle sal die aangeleentheid binnekort bespreek terwyl logistiek geraak word en vervoerstelsels ontwrig word. Politieke ontleder Ndumba Kamwanyah sê enige onstabiliteit in ‘n SAOG-lidland moet […]

Read More

Amupanda wil Namport se Terminal Investment kontrak sien

Job Amupanda, leier van die Affirmative Repositioning-beweging eis om toegang te kry tot die kontrak wat Namport met Terminal Investment aangegaan het vir die vraghouer-konsessie op Walvisbaai. Namport het aangekondig dat Switserland se Terminal Investment die suksesvolle bieër is vir ‘n vraghouer-hantering konsessie by sy nuwe terminaal op Walvisbaai. Namport het gesê die konsessie, effektief […]

Read More

Shipwikineni gooi sy gewig agter Itula

Die voormalige lid van die Swapo-jeugligla se Erongo-streek se uitvoerende komitee, Reinhold Shipwikineni, het die IPC-leier, Panduleni Itula, as sy voorkeur-presidentskandidaat vir 2024 onderskryf. In ‘n verklaring kritiseer Shipwikineni Swapo se leierskap omdat hulle nie ‘n buitengewone kongres gehou het om ‘n presidensiële kandidaat behoorlik te kies nie. Hy het ook verskeie kwessies, insluitend korrupsie, […]

Read More