Vrae oor die Havana-distrikshospitaal

Die kwessie van distrikshospitale is terug in die nuus. Daar is steeds geen ontwikkeling by die erf in Havana waar die sooisputseremonie vir die begin van konstruksie reeds in Mei gehou is nie. Bieërs is ook ‘n week terug gevra vir kwotasies vir elektriese werk, waterdienste en ‘n toegangspad met aansoeke wat sluit op 15 […]

Read More

Amerikaners moet teen môre sê oor swartrenoster jagtrofeë van Namibië

Amerikaanse burgers het tot môre om insette te lewer rakende die invoer van twee swartrenoster jagtrofeë na die VSA. Die Amerikaanse Fish and Wildlife Service het voorheen, verskeie male, die tipe invoer toegelaat. Die diere, 28 en 31 jaar oud is op Erindi Privaat Wildreservaat en in die Mangetti Nasionale Park in 2022 gejag. Die […]

Read More

Nam-jeug neem klimaatbedreiging onder die loep

Die Plaaslike Konferensie van Jeug Namibië, wat vandag en môre byeenkom, bring jong klimaatvoorstanders van regoor die land bymekaar. Dit het ten doel om ‘n omvattende jeugklimaatstrategie en -aksieplan te ontwikkel. Klimaatsverandering verteenwoordig die grootste bedreiging vir ontwikkeling en welvaart reg oor die wêreld, sowel as plaaslik. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Mariah Willem, […]

Read More

Trump sê Arbeidersparty meng in, Arbeiders ‘ontken’ dit nie

Oudpresident Donald Trump van Amerika het ʼn klag by die Federale Verkiesingskommissie ingedien waarin hy die Britse Arbeidersparty beskuldig dat hy by die verkiesing inmeng. Sy verkiesingsveldtog beweer die Arbeidersparty het die afgelope weke partylede gewerf en gestuur om namens sy teenstander, visepresident Kamala Harris ʼn veldtog te voer om die verkiesing op 5 November […]

Read More

Windhoek oorskry weer besparingsteiken

In sy jongste kennisgewing sê Stad Windhoek dat water besparingsteikens steeds nie gehaal word nie. In die week van 14 tot 21 Oktober is die teiken met 16 persent oorskry. Die teiken vir besparing is op 15 persent onder gebruik vasgestel ingevolge die kategorie D-droogte wat tans ervaar word. Die sentrale damme se totale bronne […]

Read More

Staatsdepartemente, -entiteite in SA vermors miljarde

Die ouditeur-generaal se kantoor sê 36 staatsdepartemente se verkwistende en onregmatige uitgawes het die afgelope vyf jaar 1,48-miljard Suid-Afrikaanse rand beloop. Instellings in staatsbesit se bedrag is meer as 2 miljard rand. Die departemente wat die meeste tot verkwistende en onregmatige uitgawes bygedra het, is Bosbou, Visserye en die Omgewing, Basiese Onderwys, Polisie, Toerisme en […]

Read More

Hezbollah doodstil oor IDF eis dat Safieddine dood is

Die Israelse weermag sê hy het Hashem Safieddine – ‘n moontlike opvolger vir die ontslape Hezbollah-leier Hassan Nasrallah – drie weke gelede in ‘n aanval in Beirut in Libanon doodgemaak. Safieddine is dood in Israel se lugaanval op Hezbollah se ondergrondse intelligensie-hoofkwartier. Die IDF sê meer as 25 lede van Hezbollah was tydens die aanval […]

Read More

Sanlam Somerskool belê in joernaliste

Die 22ste uitgawe van die Sanlam Somerskool vir finansiële joernaliste vind tot 26 Oktober in Hartbeespoort, Suid-Afrika plaas. Twintig joernaliste uit Afrika neem deel, met Esmé Hanghuwo van Kosmos 94.1 en New Era se Victoria Kaapanda wat uit Namibië gekies is. Die tema is “Globale belastingwette en hul impak op handel en ekonomieë in Afrika […]

Read More

Druk van stembriewe het in Jhb begin

Die druk van die nou omstrede stembriewe is in Johannesburg aan die gang na ‘n vertraging. Verteenwoordigers van 18 partye het reeds Sondag vertrek om die proses waar te neem en volgens Imms Nashinge van die IPC het die proses Dinsdagmiddag begin. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Van Zyl moet wag tot Januarie vir Imalwa se besluit

Die saak van die 50-jarige Gerhardus van Zyl, wat einde Augustus met 188 wildsvelle betrap is, het nie Dinsdag in die Katutura-landdroshof voorgekom nie. Die klerk van die hof het by navraag bevestig dat hy wel op 8 Oktober verskyn het en onskuldig gepleit het. Die dossier is tans by die aanklaer-generaal wat ‘n besluit […]

Read More