FNB se nuwe stelsel goedkoper, vinniger as SWIFT

FNB verbeter sy oorgrensbetalingsdienste oor die Gemeenskaplike Monetêre Gebied deur ‘n vennootskap met BankservAfrica te sluit om die “transaksies onmiddellik verwerk”-, of TCIB-stelsel, bekend te stel. Die nuwe stelsel, wat op 18 Oktober ingestel is, sal FNB-kliënte in Suid-Afrika, Namibië, Lesotho en eSwatini in staat stel om laewaarde-betalings onmiddellik en veilig te stuur, enige tyd […]

Read More

SA moet meer doen om Palestyne by te staan: GOOD

Die GOOD-party sê Israel moet na die onderhandelingstafel gedwing word terwyl die Internasionale Geregshof se uitspraak in Suid-Afrika se volksmoordsaak teen die land hangende is. Meer as 43 000 mense is volgens berigte in Israelse wraakaanvalle in Gaza dood. Die konflik het ontstaan nadat Hamas Israel op 7 Oktober verlede jaar ingeval het. 1 200 […]

Read More

S-Korea leier oefen gholf vir Trump

Die Suid-Koreaanse president, Yoon Suk Yeol, het onlangs die eerste keer in agt jaar weer begin gholf speel ter voorbereiding vir gholf-diplomasie met die verkose president, Donald Trump. Gholf is reeds bekend as ʼn betroubare deurpad na Trump, wie se gholfbane honderde miljoene dollar vir sy sakeryk verdien. Daar is toenemende vrese oor die bedreiging […]

Read More

Ierland ‘gaan hulle regruk’ vir Argentinië

Rugby: Die Ierse vleuel, Mack Hansen, sê hulle gaan hulle regruk na die nederlaag verlede naweek teen die All Blacks waarmee hulle ook hulle eerste plek op die wêreldranglys kwyt is. Dit beëindig ook hulle lopie van 19 onoorwonne wedstryde in die Aviva-stadion in Dublin. Die Iere speel Vrydagaand in dieselfde stadion teen Argentinië. Volgens […]

Read More

Regering moet ingryp teen misdaad, toerisme beskerm

Daar is kommer oor die toename in toeriste wat in Namibië beroof word. Die Namibiese Gasvryheidsverenging se uitvoerende hoof, Gitta Paetzold, sê berigte oor rooftogte en diefstal is negatief en sal toeriste ontmoedig om na Namibië te reis en dit sal weer die land se ekonomie skade berokken.

Read More

Cosatu kap drukkoste van matriekvraestelle

Cosatu is geskok oor die drukkoste van matriekvraestelle wat van 1-miljard tot 3,6-miljard Suid-Afrikaanse rand gestyg het na die aanstelling van Siviwe Gwarube as Basiese Onderwys-minister. Woordvoerder Zanele Sabela sê die besluit om provinsies toe te laat om hul drukkers te kies, het tot hierdie reuse-toename gelei. Net in Limpopo het die koste met meer […]

Read More

Asiese markte daal weens handelsoorlog-kommer

Asiese markte het gedaal weens kommer oor die impak van ʼn moontlike handelsoorlog tussen China en Amerika wanneer Donald Trump oorneem. Dit is vererger deur teleurstelling oor die gebrek aan bykomende maatreëls deur Beijing om sy sukkelende ekonomie ʼn hupstoot te gee. Wall Street het op ʼn nuwe rekord gesluit, aangevuur deur verwagtinge dat Trump […]

Read More

Cane, Tele’a uit All Blacksgroep vir toets teen Frankryk

Rugby: Oudkaptein Sam Cane en die vleuel Mark Tele’a sal nie Saterdag in Parys vir die All Blacks kan speel teen Frankryk nie. Die flank het ‘n diep sny aan sy kop opgedoen tydens verlede week se oorwinning oor Ierland en dit kan die einde van sy loopbaan beteken, want hy beplan om na die […]

Read More

‘Kamushady’ se SME Bank-saak in2025 aangehoor

Datums is vanoggend bepaal in die plundery van die SME Bank. Die likwidateurs dagvaar Enok Kamushinda, ‘n Zimbabwiese bankier vir 247 miljoen Namibiese dollar en sê hy was die meesterbrein van die ineenstorting van die bank. Die saak is neergelê van 26 Maart tot 4 April volgende jaar. Kamushinda, se rekord oor die algemeen is […]

Read More

COP29: Aktiviste, burgerlike samelewing moet druk op leiers hou

Die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres is op pad na Baku, Azebeidjan, om COP29 by te woon. Hy het ‘n beroep op aktiviste en die burgerlike samelewing gedoen om druk op wêreldleiers te plaas om werklike oplossings te vind.

Read More