
Covid in skole gedryf deur gemeenskapsoordrag - September 1, 2021
Die Namibiese gesondheidsministerie het met verskeie rolspelers beraadslaag oor die stygende positiewe Covid-gevalle onder leerders en onderwysers. Die uitvoerende direkteur in die ministerie, Sanet Steenkamp sê daar was geen klagtes of voorstelle dat skole weer moet sluit nie. Sy sê verder onderwysers word aangeraai om ingeënt te word. Steenkamp het beklemtoon dat die meeste gevalle […]
Ek sal nie die oorlog verder vat nie. Punt. - September 1, 2021
Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê sy land het meer as tien jaar gelede geslaag met dit wat hy in Afghanistan beoog het. Biden word erg gekritiseer oor sy hantering van die proses waartydens meer as 120 000 mense suksesvol per vliegtuig vanaf die Kaboel-lughawe ontruim is. Biden sê Amerika het die nodige vermoë om […]
Oortrokke fasiliteite groei met amper 9% - September 1, 2021
Die Bank van Namibië het die banksyfers en statistiek vir Julie vanjaar bekend gemaak. In verband met kredietverlening, het al die kategorieë toegeneem behalwe afbetalingskrediet wat met –1,5 persent gegroei het. Oortrokke fasiliteite het die meeste gegroei en op ‘n jaargrondslag het dit met 8,7 persent toegeneem terwyl huishoudelike skuld met 3,7 persent gegroei het. […]
SME Bank – miljoene moet betaal word - September 1, 2021
Die saak waar Ian Mc Claren in sy kapasiteit as likwidateur van die SME Bank vir net meer as 247 miljoen Namibiese dollar die bestuur van die bankrot bank dagvaar, kom vandag voor regter Shafimana Ueitele voor om verhoordatums te bepaal. ‘n Skikking van 140 miljoen Namibiese dollar is reeds onderteken tussen McClaren en vyf […]
Handig nou onwettige wapens, ammunisie in - September 1, 2021
Amnestie-maand het vandag begin en loop op 30 September tot ‘n einde. Tydens die periode bied die Namibiese polisie amnestie aan vir enige onwettige wapens of ammunisie wat by die polisie ingehandig word. Dit vorm deel van ‘n veldtog wat deur die Afrika-unie van stapel gestuur is. Margaret Kalo, woordvoerder van die ministerie van veiligheid […]
Hofaansoeke is goeie oplossing - September 1, 2021
Regsverteenwoordiger Norman Tjombe het ‘n aansoek om minagting van die hof ingedien teen die Verkiesingskommissie van Namibië en die PDM-party, omdat sy kliënte nie as parlementslede in die Staatskoerant gepubliseer is nie. Die verkiesingshof het verlede jaar beslis dat PDM-lede Charmaine Tjirare, Reggie Diergaardt, Frans Bertolini, Yvette Araes, Mike Venaani en Tjekupe Katjimune as lede […]
Aanpassings aan SAS in Australië na oorlogsmisdade - September 1, 2021
Australië se militêre spogeenheid en spesiale lugmagregiment, die SAS, gaan verander word ná bewerings van oorlogsmisdade in Afghanistan. Negentien lede van die SAS word in ‘n verslag wat in November bekend gestel is, beskuldig dat hulle 39 Afghaanse burgerlikes en gevangenes vermoor het. Media berig die eenheid met sy hoofkwartier in Perth, kry ‘n senior […]
Een uit agt kry ‘lang Covid’ - September 1, 2021
Een uit elke agt pasiënte wat Covid-19 gehad het, sukkel waarskynlik met lang-Covid. So sê dr. Farheed Abdullah, direkteur van navorsing oor MIV en Vigs verbonde aan die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad en kenner van openbare gesondheid, ná ’n studie wat onlangs in die mediese vaktydskrif The Lancet gepubliseer is. Die studie is gedoen in Wuhan, […]
Latina Marriage Points – How you can Win a Latina’s Cardiovascular system - September 1, 2021
When it comes to your wedding, you will have to follow the guidelines of an Latin girl. You must help to make her truly feel important, manage her demands, and make her feel loved. Show her that you just care and take her time. You must also be a man. Often , a guy will […]
Some of the Qualities of the Good Russian Woman to Married - September 1, 2021
The initially and the leading thing to not forget about the qualities of an good Russian woman to married is that she needs to be lively. Getting lively means that she has anything to live just for. This is very important because in Italy being sole is very prevalent. Almost all of the young people […]