Mediclinic gaan ooreenkoms aan vir hernieubare krag - September 5, 2021

Die privaat-gesondheidsorg-groep, Mediclinic, het ‘n ooreenkoms van 2,2-miljard-rand met Energy Exchange of Southern Africa aangegaan vir die verkryging van hernieubare krag vir sy bedrywighede. Die transaksie vorm deel van die maatskappy se omgewings-, maatskaplike- en goeiebestuur-strategie, wat ten doel het om Mediclinic teen 2030 koolstofneutraal te maak. Energy Exchange gaan Mediclinic toegang tot hernieubare energie […]

Read More

Ramaphosa maan oor staatskapingskommissie se verslag volgende maand - September 5, 2021

President Cyril Ramaphosa het die ANC gewaarsku om hom vir fel kritiek reg te maak wanneer die staatskapiningskommissie se verslag volgende maand uitgereik word. Hy het ‘n politieke oorsig by die party se virtuele nasionale uitvoerende komitee lekgotla gegee, wat nou aan die gang is. Ramaphosa sê die verslag gaan ‘n samevatting van ernstige aantygings […]

Read More

Angola besig met beplanning vir repatriasie van sy burgers uit Namibië - September 5, 2021

Die Angolese regering het volgens berigte uit die buurland ‘n taakspan saamgstel om te help om sy burgers te repatrieer, wat vroeër vanjaar Namibië binnegekom het en gevlug het vir ‘n jare lange droogte in die suide van die land.Ongeveer 3 000 Angolese vlugtelinge is tans in die Omusati-streek, waar hulle gevoed word deur barmhartige […]

Read More

Die Brave Warriors speel vandag teen Togo - September 5, 2021

Sokker.Die Brave Warriors speel vandag teen Togo in Lomé in nog ‘n kwalifiseringswedstryd vir die Fifa Wêreldbeker -toernooi van 2022. Namibië en die Kongo is nou met twee punte elk gelykop in hulle groep en hulle hoop om ‘n positiewe uitslag teen Togo te kry om hulle kans op ‘n plek by Fifa se Wêreldbekertoernooi […]

Read More

Die plaaslikefregeringsverkiesings in Suid-Afrika onder die loep die naweek - September 5, 2021

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika vergader die naweek om die Konstitusionele Hof se uitspraak te bespreek dat plaaslike regeringsverkiesings voor of op 1 November moet plaasvind. ‘n Aankondiging oor die pad vorentoe word die week verwag. Die Konstitusionele Hof het die ANC se hoop verpletter om nog ‘n kans te kry om sommige van sy […]

Read More

Kerke begin weer stadig na normaal terugkeer - September 5, 2021

Kerke in Namibië is besig om weer effe na normaal terug te keer as met die vorige maande vergelyk word toe fisiese kerkbyeenkomste verbied was. Volgens Ludwig Beukes, sekretaris-generaal van die Raad van Kerke van Namibië, is hulle verheug dat die meeste kerk-aktiwiteite weer hervat kon word. Beukes het ‘n beroep op Christene gedoen om […]

Read More

How to Write a Good Sugar Daddy Account - September 5, 2021

A sugar daddy profile is just like a typical dating account. It must incorporate an eye-catching head line, photos, and other details about your lifestyle. It should be useful and interesting enough to interest potential dates. Include your hobbies and interests, favorite vacation destinations, plus your pets. It will also have a great photo of […]

Read More

Proteas speel vandag teen Sri Lanka in tweede eendagwedstryd - September 4, 2021

Krieket: Keshav Maharaj voer die Proteas aan in vandag se tweede eendagwedstryd teen Sri Lanka in Colombo nadat Temba Bavuma Donderdag in die eerste kragmeting in die reeks beseer is. Hy het sy regterduim gebreek toe hy veldwerk gedoen het in die wedstryd, wat die gasheer met 14 lopies gewen het. Bavuma is op pad […]

Read More

Ramaphosa vra Suid-Afrikaners om hulle te laat inent - September 4, 2021

President Cyril Ramaphosa sê diegene wat weier om teen COVID-19 ingeënt te word, vertraag die buurland se vermoë om kudde-immuniteit te bereik en die terugkeer na volle ekonomiese aktiwiteite. President Ramaphosa het op vrae in die Nasionale Vergadering gereageer. Hy sê hoewel niemand gedwing moet word om entstowwe te neem nie, moet mense aangemoedig word […]

Read More

Corruption Watch in Suid-Afrika reageer op Deokaran moord - September 4, 2021

Corruption Watch in Suid-Afrika vra geregtigheid ná die moord op die amptenaar van die Departement van Gesondheid, Babita Deokaran. Nog twee mense is die week in verband met haar moord in hegtenis geneem, maar moes weer vrygelaat word. Die totale aantal inhegtenisnames staan steeds op ses. Deokaran, wat ‘n getuie vir die Spesiale Ondersoekeenheid was, […]

Read More