Omgewingsministerie lig post-Covid prestasies uitJune 5, 2025
Die omgewingsministerie het vanoggend ‘n inligtingsessie aangebied om met Wêreldomgewingsdag saam te val. Die ministerie se prestasies is uitgelig, veral die toerismebedryf se herstel na Covid-19 in 2020. Lynminister Indileni Daniel het ‘n paar statistieke gedeel.
Die heffings op plastieksakke en ander projekte het ook bygedra.