Nog Trump-aanstellings aangekondig

Die Amerikaanse verkose president Donald Trump het ‘n verklaring uitgereik waarin hy sy aanstelling van Mike Waltz aangekondig het om in sy kabinet te dien as die nasionale veiligheidsadviseur. Waltz, ‘n Republikeinse kongreslid wat oos-sentraal Florida verteenwoordig, het Chinese aktiwiteite in die Asië-Stille Oseaan gekritiseer en die nodigheid uitgespreek dat die VSA gereed moet wees […]

Read More

‘Gatland moet waai’

Die gewese Walliese skrumskakel Mike Phillips wil hê hoofafrigter Warren Gatland moet afgedank word na die naweek se nederlaag teen Fidji; hulle tiende in ‘n ry. Die Nieu-Seelander het in Desember 2022 teruggekeer nadat hy Wallis van 2007 tot 2019 afgerig het. Phillips het sy 94 toetse vir Wallis van 2003 tot 2015 gespeel. Hy […]

Read More

Man wat gevang is met AK-47’s dalk net karweier daarvan

’n 24-jarige man van Ontoko in die Onesi-kiesafdeling in Omusati- is gevind in besit van sewe AK-47-aanvalsgewere en sewe leë AK-47-magasyne. Die items is laat Dinsdag ontdek maar die verdagte is nog nie aangekla nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Omusatiise streeksbevelvoerder, kommissaris Ismael Basson, gesels wat sê hy sal eers môre voor die hof […]

Read More

Apartheid-polisieman pleit skuldig op 1987 moord

ʼn Gewese polisiebeampte uit die apartheid-era, Johan Marais, het skuldig gepleit aan die moord in 1987 op die studente-aktivis, Caiphus Nyoka. Hy het gister in die Hooggeregshof in Pretoria verskyn. Marais sê in sy pleitrede dat Nyoka gekant was teen die apartheidsregering en hy is as ʼn gevaar beskou weens sy betrokkenheid by onderwys- en […]

Read More

Trump se swyggeldsaak, en presidensiële immuniteit

ʼn New Yorkse regter, Juan Merchan, het uitspraak of gekose president Donald Trump se skuldigbevinding in sy swyggeldsaak opgehef moet word, uitgestel. Trump is vroeër vanjaar skuldig bevind op 34 aanklagte dat hy sakerekords vervals het in ʼn poging om die 2016-verkiesing te beïnvloed. Regter Merchan moet besluit of die skuldigbevinding gehandhaaf word en Trump […]

Read More

Orbital vat Bookerprys

Orbital deur Samantha Harvey het die 2024-Bookerprys gewen. Dis die Verenigde Koninkryk se mees gesogte prys vir fiksie. Die boek van 136 bladsye is die tweede kortste boek wat in die prys se geskiedenis van 55 jaar wen. Orbital is Harvey se vyfde roman en handel oor ʼn enkele dag in die lewe van ses […]