
Hamdok in sy amp herstel - November 22, 2021
Die leiers van die militêre staatsgreep in Soedan, het die eerste minister Abdalla Hamdok in sy amp herstel en gaan alle politieke aangehoudenes onder ‘n nuwe ooreenkoms vrylaat. Hamdok wat in huisarres was na verlede maand se staatsgreep, het gister ‘n nuwe ooreenkoms oor magsdeling met die leier van die staatsgreep, generaal Abdel Fattah al-Burhan, […]
Vier leerders onder ses nuwe Covid-gevalle - November 22, 2021
Die Namibiese gesondheidsministerie het ses nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Tsandi en Otjiwarongo het twee elk en Oshikuku en Walvisbaai een elk. Dit is ‘n positiewe koers van 0,9 persent en sluit vier leerlinge in. Tans het 355 072 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 294 367 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers […]
6 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig - November 21, 2021
Die Namibiese gesondheidsministerie het 6 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Tsandi en Otjiwarongo het 2 elk en Oshikuku en Walvisbaai 1 elk. Daar is steeds 60 aktiewe gevalle uit ‘n kumulatiewe totaal van 129 091. Die totale sterftesyfer is tans 3 569.
‘n Hele aantal internasionale rugbywedstryde die naweek - November 21, 2021
Al het die Springbokke 27-26 teen Engeland verloor, was dit nie die enigste internasionale wedstryd hierdie naweek nie. Skotland het op Murrayfield met 29-20 met Japan afgereken, terwyl Italië vir Uruguay met 17-10 geklop het. In die Principality Stadion in Cardiff, het Wallis sy wedstryd teen Australië net-net met 29-28 gewen. In Parys het die […]
Argeoloë het glo een van Egipte se verlore sontempels ontdek - November 21, 2021
Argeoloë glo hulle het een van Egipte se verlore sontempels uit die middel van die 25ste eeu voor Christus ontdek. Die span het die oorblyfsels onder die sontempel van Nyuserra, die sesde koning van die 5de vorstehuis, ontdek. Volgens berigte sluit die vonds stempels in waarop die name van konings gegraveer is, wat voor Nyuserra […]
FW de Klerk vandag te ruste gelê - November 21, 2021
Oudpresident FW de Klerk, word vandag te ruste gelê. Die FW de Klerk-stigting sê dis ‘n private geleentheid en geen media sal toegelaat word nie. Die 85-jarige oud-president is op 11 November aan kanker oorlede. Die Suid-Afrikaanse presidensie het vroeër gesê die regering sal by ‘n latere geleentheid ‘n amptelike gedenkdiens hou ter herinnering aan […]
DA en EFF het bedenkinge oor voorgestelde hulp aan munisipaliteite - November 21, 2021
Sommige politieke partye in die Vrystaat het gemengde gevoelens oor die kennisgewing van die buurland se Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake dat sukkelende munisipaliteite finansieel gehelp moet word. Die EFF en die DA sê die tydsberekening is ‘n plan van die ANC om rade in die provinsie te domineer waar daar nie ‘n […]
Rhode begin sy vonnis van 15 jaar uitdien - November 21, 2021
Die gewese Suid-Afrikaanse eiendomsmagnaat Jason Rohde, het sy vonnis van 15-jaar vir die moord op sy vrou Susan in die Drakenstein-gevangenis begin. Rhode het homself gister aan die polisie in Stellenbosch oorgegee. Sy regsverteenwoordiger Tony Mostert sê dokumente vir appèl sal binne die volgende twee weke ingedien word. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het Donderdag Rhode se […]
Zverev klop Djokovic - November 21, 2021
Tennis: Alexander Zverev het vir Novak Djokovic in ‘n opwindende halfeindronde met 7-6, 4-6, en 6-3 geklop. Hy het daarmee ‘n einde gebring aan die wêreld nommer-een se droom om die rekord van ses ATP-eindtoernooi-oorwinnings te ewenaar. Zverev kom vandag in Turyn, Italië in die einstryd teen die Rus Daniil Medvedev te staan. Medvedev is […]
Betogers bots met die polisie in Nederland oor nuwe Covid-regulasies - November 21, 2021
Betogers het vuurwerke na die polisie geskiet en fietse in Den Haag in Nederland aan die brand gesteek een aand nadat betogers die strate in Rotterdam ingevaar het. Die burgers sê hulle is ontevrede oor die nuwe inperkingsmaatreëls wat ingestel is om die toenemende aantal COVID-19-gevalle in Europa te bekamp. Duisende betogers het ook die […]