
2021 was ‘n groot jaar vir Namibië se LGBTQ-gemeenskap - December 22, 2021
Dit was ‘n waterskeidingsjaar vir die LGBTQ-gemeenskap in Namibië. Aktiviste het voortdurende vir hul regte en gelykheid in Namibië geveg. Die verskeie bewegings het verskillende byeenkomste vir bewusmaking aangebied om inligting aan die publiek te verskaf. Omar van Reenen, medestigter van Equal Rights Namibia sê daar is geen vryheid as daar nie gelykheid is nie, […]
Akkerbouraad sluit grense vir talle groente - December 22, 2021
Die Namibiese Akkerbouraad het maatreëls aangekondig vir die beskerming van groenteprodusente in die land. Die grense sal in Januarie net oop wees vir die invoer van uie, gewaste aartappels, blaarslaai en spinasie. Vir die res van die groente, soos botterskorsie, soetrissie, wortels, beet, kool, skorsies, pampoen, tamaties, komkommer en meer, is die grense gesluit. Die […]
En jy dink jy betaal baie belasting…. - December 22, 2021
Die wêreld se rykste mens, die Suid-Afrikaans gebore Elon Musk, sê hy sal vanjaar belasting gelykstaande aan meer as 175 miljard Namibiese dollar moet betaal. Dié bedrag wat Tesla se bestuurshoof reken hy sal moet betaal, kan ‘n rekord wees wat die Amerikaanse inkomstediens sal ontvang. Musk is 4,47 triljoen Namibiese dollar werd nadat hy […]
Grootste gogga ooit, 326m jaar oud, ontdek - December 22, 2021
‘n Fossiel van ‘n reuse-duisendpoot wat op ‘n strand in die noorde van Engeland gevind is, toon dat dié veelpotige die grootste insek op aarde was met ‘n beraamde lengte van 2,6 meter. Die fossiel is in Januarie 2018 in ‘n stuk sandsteen ontdek wat van ‘n krans af op die strand by Howick Bay […]
Covid: 70% dekking meen kinders moet vanaf 10 geënt word - December 22, 2021
Die Afrika Sentrum vir Siektebeheer en –voorkoming is van mening dat Namibië kinders so jonk as tien jaar oud moet inent om 70 persent dekking te verseker. Die land se Covid-gevalle neem op die oomblik skerp toe met meer as 10 000 aktiewe gevalle wat tans bevestig is. Die gesondheidsministerie het die inenting van kinders vanaf die ouderdom van 12 […]
Bloedoortappings: SA sukkel nes Nam met voorraad vir net ‘n paar dae - December 22, 2021
Die Namibiese bloedoortappingsdiens het verlede week ‘n beroep op die publiek gedoen om dringend bloed te skenk omdat daar net voorraad vir twee dae was. Die woordvoerder van die diens Titus Shivute het bevestig dat 2 000 skenkings nodig is voor die einde van die jaar om te voldoen aan vraag. In Suid-Afrika lyk die […]
Ohio-man vas vir diefstal van ‘n brug - December 22, 2021
Die polisie in Akron, Ohio, het ‘n man in hegtenis geneem wat ‘n voetgangerbrug van meer as 17 meter lank gesteel het. Die brug het tydelik in ‘n stuk veld gestaan toe die 63-jarige David Bramley besluit het om dit vir hom te vat. Hy is egter vasgetrek en van diefstal aangekla nadat die polisie […]
Rassie loop voor as ‘beste afrigter ooit’ - December 22, 2021
Rassie Erasmus loop tans voor in ‘n internasionale peiling waarin rugby-ondersteuners wêreldwyd die beste afrigter ooit uit ‘n sterbelaaide groep kandidate kan aanwys. SA Rugby se direkteur van rugby is besig om sy voorsprong te rek in die webwerf RugbyPass se Heldesaal wat die beste spelers van alle tye vereer. Deelnemers kan tans vir ‘n […]
Japan Mail Purchase Brides - December 22, 2021
Japanese mailbox order brides are girls that look for men in the US who also are interested in dating them. While some may see this as a potential sign of immorality, japaneese brides this is not the truth. There are many main reasons why a man may possibly consider a Japanese people mail purchase bride. […]
The easiest way to Meet Ladies - December 22, 2021
Among the many strategies to meet ladies, try what he says one of the effective should a place where you feel comfortable and relaxed. This can be a recreation area, a bookstore, a comic meeting, or a on line page. By going to places like these, you can meet many women without having to be […]