Hersiening van Sassa-begunstigdes begin vandag

‘n Hersieningspan van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid, bekend as Sassa, kom vandag in Walvisbaai aand. Die agentskap het reeds in Suid-Afrika sy hersiening van sy begunstigdes voltooi. Daar is plaaslik 579 begunstigdes waarvan 59 ongeskiktheidstoelaes ontvang met 520 vir ouer persone. Van die groep is 172 ouer as 75 jaar. Die agentskap sê […]

Read More

Nanso gesels oor studente in Oekraïne

Die Namibiese studente organisasie Nanso, het die aksies deur die ministerie van internasionale betrekkinge in verband met die studente in die Oekraïne verwelkom, al is daar steeds uitdagings. Afgevaardigdes van die Namibiese ambassade in Duitsland sal die Namibiese studente bystaan in Pole en gesprekke is ook reeds met Poolse owerhede gevoer. Dylan Mukoroli, woordvoerder by […]

Read More

ANC het kommer oor spanning in Oos-Europa

Die ANC sê hy is bekommerd oor die toenemende spanning tussen Rusland en Oekraïne. Rusland het Oekraïne verlede week ingeval. Die ANC-voorsitter van die subkomitee vir internasionale verhoudinge, Lindiwe Zulu, sê die regerende party dring aan op ‘n verbintenis tot dialoog en ‘n vreedsame oplossing vir die konflik. Sy sê die geskiedenis is besaai met […]

Read More

Groot skenking vir dierewelsyn in SA

‘n Amerikaanse landboumaatskappy, FMC Corporation, het onlangs ‘n driejaar-vennootskap met die Nasionale Raad van Verenigings vir die Voorkoming van Wreedheid teen Diere aangekondig. FMC sal deur die loop van die ooreenkoms 4,5 miljoen Suid-Afrikaanse rand bydra om die Nasionale Dierebeskermingsvereniging se programme wat op die bewaring van die natuurlewe gemik is, te ondersteun. ‘n Woordvoerder […]

Read More

Groot Amerikaanse afvaardiging kom vandag aan

Verteenwoordigers van verskeie groot Amerikaanse maatskappye begin vandag ‘n besoek aan Namibië om beleggings- en kommersiële geleenthede in die land te ondersoek. Akunna Cook, ‘n senior amptenaar van die Amerikaanse staatsdepartement, sal die afvaardiging lei wat amptenare van die Amerikaanse Departement van Handel, Power Africa en die Amerikaanse Kamer van Koophandel in Suid-Afrika insluit. Die […]

Read More

Verskeie roetes weer herstel, sê RA

Die Paaie-owerheid sê dat herstelwerk aan paaie wat deur die reën beskadig is, goed op dreef is maar sommige paaie is steeds net met 4×4-bakkies begaanbaar. Die owerheid se korporatiewe kommunikasiebeampte, Hileni Fillemon, sê die pad vanaf Uis na Khorixas op die Ugab-brug, is tans slegs begaanbaar met 4×4-voertuie maar die DR 2612 in die […]

Read More

Malema verskyn weer vandag op wapenklag

Die EFF-leier Julius Malema verskyn na verwagting vandag weer in die Oos-Londense Landdroshof op aanklagte van die onwettige besit van ‘n vuurwapen, ammunisie en drie van oortreding van die Wet op Vuurwapenbeheer. Die saak hou verband met die voorval in 2018 toe Malema na bewering ‘n wapen afgevuur het by ‘n EFF-saamtrek in die Sisa […]

Read More

Trofeë-getalle moes hoër gewees het

Beroepsjagters in Suid-Afrika sê die kwotas vir trofeejag moes hoër gewees het. Die minister van die omgewing, Barbara Creecy, het die kwotas vir luiperds en renosters op tien elk vasgestel terwyl 150 olifante geskiet mag word. Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse vereniging vir beroepsjagters, Dries van Coller, sê die jagbedryf is ‘n sektor wat […]

Read More

SAKP bevoordeel Rusland…

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het die konflik tussen Oekraïne en Rusland veroordeel. Die Russiese president Vladimir Putin het Oekraïne verlede Donderdag binnegeval wat daartoe gelei het dat lande soos Amerika en die Europese Unie vinnig sanksies teen Rusland ingestel het. Hlengiwe Nkonyane van die SAKP sê Putin verdedig bloot sy land teen die Weste se […]

Read More

Pandor woon VN-sessie by

Die Suid-Afrikaanse minister van internasionale betrekkinge, Naledi Pandor, gaan van vandag tot Woensdag deelneem aan die belangrike afdeling van die 49ste sitting van die Verenigde Nasies se Menseregteraad in Genève, Switserland. Die raad bestaan uit 47 lidlande van die Verenigde Nasies. Die departement se woordvoerder, Lunga Ngqengelele, sê Pandor sal Suid-Afrika se verklarings vanmiddag lewer […]

Read More