
Volgende Napso-byeenkoms op Walvisbaai - March 13, 2023
Die Nasionale Privaatskole-organisasie se Napso Coke/Standard Bank nasionale atletiekbyeenkoms het die naweek op die Keetmanshoop-stadion plaasgevind met sowat 1 000 atlete van 16 skole wat deelgeneem het. Sakaria Kandjila van Edugate Akademie op Otjiwarongo is as senior victor ludorum aangewys en Jorinda Fourie van Pro-Ed Akademie op Swakopmund as senior victrix ludorum. Gianco Kok van […]
Namibiese damme leër as verlede jaar dié tyd - March 13, 2023
Namibiese damme is tans gesamentlik 70,2 persent vol teenoor verlede jaar se 84,9 persent. Water word weer vanaf Saterdag van die Swakoppoort en Omatako-dam na die Von Bachdam gepomp. Die Swakoppoort se vlak staan op 77,4 persent en Von Bach op 29,2 persent. Die Von Bachdam was verlede jaar dieselfde tydperk 52,1 persent tydperk vol. […]
Namibië goed verteenwoordig by Berlyn-toerismeskou - March 13, 2023
Byna 20 Namibiese toerisme-organisasies het saam met die Namibiese Toerisme-buro vir die eerste keer in drie jaar weer die wêreld se grootste toerismeskou in Duitsland, ITB Berlyn, bygewoon. Die skou lok elke jaar 160 lande en die Duitse mark is ‘n baie belangrike mark vir die Namibiese toerismesektor. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende […]
Cyril: Grootte van regering word gelei deur land se behoeftes - March 13, 2023
President Cyril Ramaphosa sê die regering moet aanpas en reageer op die land se behoeftes ten einde ‘n bekwame en gevorderde staat te bou. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief wat mense behoort te vra, is hoe die regering die beste georganiseer moet word om in die land se behoeftes te voorsien eerder as om […]
Pupkewitz Motors sluit vennootskap met Christine Mboma - March 13, 2023
Die naam van die Namibiese Olimpiese atleet, Christine Mboma was dalk ‘n bietjie stil in sportnuus sedert sy ten volle van haar besering herstel en hard aan die oefen is. Christine se naam is weer terug in die nuus en hierdie keer met iets positiefs en opwindend. Pupkewitz Motors is opgewonde om ‘n nuwe vennootskap […]
Toerisme SA bemark die land as veilige bestemming - March 13, 2023
Suid-Afrikaanse toerisme-amptenare sê hulle is daartoe verbind om die land as ʼn veilige bestemming aan toeriste regoor die wêreld te bemark. Toerisme SA woon die wêreld se voorste reis-handelskou by. Die ITB Berlin in die Duitse hoofstad, Berlyn, is ʼn ekspo wat elke jaar 160 lande lok. Die uitvoerende bedryfshoof, Nomasonto Ndlovu, sê sy is […]
Voertuigverkope begin herstel in Februarie - March 13, 2023
Voertuigverkope het gestyg ná ‘n swak begin in 2023, wat tot die hoogste vlak sedert Maart 2022 gestyg het. Altesaam 1 103 voertuie is in Februarie verkoop, vergeleke met 883 voertuie wat in Februarie 2022 verkoop is, wat ‘n styging van 24,9 persent op ‘n jaargrondslag is. Op ‘n maandelikse basis is verkope in Februarie […]
Holtzhausen woon Pan-Afrika Parlement oor Alzheimers by - March 13, 2023
Berrie Holtzhausen van Alzheimers-Demensie Namibië gaan Woensdag die Pan-Afrika Parlement in Midrand, Suid-Afrika, bywoon om mites oor die siektes te takel. Riglyne sal van stapel gestuur word om die wrede en skadelike praktyke wat verband hou met beskuldigings van pasiënte van heksery en rituele aanvalle, uit te wis. Mense wat ly aan Alzheimer se siekte […]
SA gesondheidsdepartement verwelkom uitspraak oor staking - March 13, 2023
Die departement van gesondheid verwelkom die arbeids-appèlhof se uitspraak wat die vakbond Nehawu se staking met onmiddellike effek verbied. Die hof het ook beslis dat Nehawu se lede en alle noodsaaklike diens-werkers verbied word om voort te gaan met enige vorm van nywerheidsoptrede. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, glo hierdie uitspraak sal ‘n vorm […]
Afstandswerk bring nuwe risiko’s vir versekering - March 13, 2023
Die aanvaarding van afstandswerk tydens die inperking het aanleiding gegee tot nuwe risiko’s wat raadgewers en versekeraars in ag moet neem. Versekeraars het werknemers aangeraai om te kyk of werkgewers hul toerusting genoegsaam verseker het. Werkers moet ook bewus wees van enige werksplek-beleide in verband met hoe die toerusting beveilig word. Intussen word werkgewers aangeraai […]