
Ondanks uitdagings, vaar SA landbou-uitvoere goed - February 28, 2023
Na ‘n relatief moeilike jaar van verskeie uitdagings het die Suid-Afrikaanse landbou-sektor tekens van veerkragtigheid getoon en nog ‘n jaar van sterk uitvoere in 2022 getoon. Die jongste uitvoerdata het ‘n jaarlikse groei van vier persent in buitelandse landbou-verdienste getoon, ‘n nuwe rekord-hoogtepunt wat deur sterk kommoditeitspryse ondersteun word. Die jaar is gekenmerk deur onder […]
Sekuriteits-verening van Namibië ontevrede oor tenders - February 28, 2023
Die Sekuriteits-vereniging van Namibië spreek in ‘n mediaverklaring hul kommer uit oor die onlangse tenders wat deur die Kunene-streeksraad en Namibia Post and Telecom Holdings toegeken is. Die vereniging meen die lone wat aan sekuriteitswagte toegeken word, voldoen nie aan die minimum loon wat volgens die ooreenkoms van die Arbeidswet vereis word nie. Die president […]
Namibië se 33ste Onafhanklikheidsvieringe in Omusati - February 28, 2023
Vanjaar se Onafhanklikheidvieringe van Namibië op 21 Maart sal by die Olufuko-sentrum in die Omusati-streek gehou word. Erginus Endjala, goewerneur van die streek, sê hulle verwag dat byna 15 000 mense na die streek sal kom vir die 33ste herdenking. Hy het bygevoeg dat dit ook sal help om die ekonomie van die streek ‘n […]
Ugandese President se SA besoek verdedig - February 28, 2023
President Cyril Ramaphosa is by die Uniegebou in Pretoria die gasheer vir sy Ugandese eweknie, President Yoweri Museveni, wat tans op ‘n staatsbesoek in die land is. Die besoek vind plaas terwyl Museveni beskuldig word van menseregtevergrype. Hy het besluit om nie Uganda se verhouding met die Verenigde Nasies se Menseregte-kantoor te hernu nie. Die […]
Sokker: Engelse FA-beker in volle swang - February 28, 2023
Sokker: Sestien klubs speel vandag en môre in die vyfde ronde van die Engelse FA-bekerreeks. In vandag se vier wedstryde kom Stoke City teen Brighton te staan, Leicester City teen Blackburn, Fulham teen Leeds en Manchester City teen Bristol City. Bristol is ʼn tweedevlak-kampioenskapspan wat na 12 wedstryde onoorwonne is. Manchester City se Spaanse afrigter, […]
AfriForum stel plaasmoordverslag bekend - February 28, 2023
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy jaarlikse plaasmoordverslag vir 2022 gepubliseer. Die woordvoerder, Jacques Broodryk, sê die verslag vergelyk die aantal plaasmoorde met die aantal verdagtes wat aangekeer is. Volgens Broodryk is slegs 33 persent van moordverdagtes in hegtenis geneem. Hy sê boere moet veiligheidstrukture vestig en aktief betrokke raak by die veiligheid van hul gemeenskappe. […]
Siek Esau se borgaansoek wéér uitgestel - February 28, 2023
Die borgtog-aansoek van die twee Fishrot-beskuldigdes, die voormalige minister van visserye, Bernhardt Esau, en Nigel van Wyk, die assistent van die oud-justisieminister Sacky Shangala, is vandag weer ‘n keer in die Windhoekse hoërhof uitgestel weens kommer oor Esau se gesondheid. Sy regsverteenwoordiger Florian Beukes het aan regter David Munsu gesê Esau is swak, en kon […]
SA werkloosheidsyfer daal met 0,2% - February 28, 2023
Statistieke Suid-Afrika het aangekondig die werkloosheidskoers het in die vierde kwartaal van 2022 op 32,7 persent gestaan. Statistikus-generaal Risenga Maluleke sê dit is ‘n daling van 0,2 van ‘n persentasiepunt teenoor die vorige kwartaal. Hy sê meer as 169 000 werksgeleenthede is tussen Oktober en Desember geskep. Die aantal werklose mense het tot 7,753 miljoen […]
Nigeriese verkiesingsuitslae begin instroom - February 28, 2023
Die verkiesingskommissie in Nigerië het begin om die uitslae van die onderskeie state een vir een bekend te maak. Al drie die grootste partye kla oor ongerymdhede, terwyl berigte van geweld en intimidasie ook ontvang is. Die omvang van die klagtes is egter minder as in vorige verkiesings. Die uitslag van 14 van Nigerië se […]
Bulle vereer Morné Steyn met ‘n bonusjaar - February 28, 2023
Rugby: Die Bulle het hul Springbok-staatmaker, Morné Steyn, vereer met ‘n bonusjaar in sy laaste seisoen vir die Pretoriase unie. Die losskakel het sedert 2003, 14 seisoene vir die unie gespeel. Steyn sal in hierdie bonusjaar een Suid-Afrikaanse rand ontvang van elke kaartjie wat vir ‘n wedstryd op Loftus verkoop word. Die Blou Bulle se […]