Evaluering beveel vir kultus-volgelinge wat steeds weier om te eet - June 17, 2023

’n Keniaanse hof het 64 volgelinge van die omstrede verhongering-kultus beveel om psigiatriese evaluasie te ondergaan omdat hulle voortgaan om te weier om te eet. Sommige van die volgelinge was so swak hulle moes in die hof in gedra word. Hulle is van poging tot selfmoord aangekla nadat hulle aanhoudend maaltye geweier het ná hul […]

Read More

Klasaksie-saak teen lykshuisbaas wat liggaamsdele verkoop - June 17, 2023

Die seun van ‘n Amerikaanse vrou wat haar liggaam aan die Harvard Mediese Skool geskenk het vir wetenskaplike navorsing, het ‘n klasaksie-saak aanhangig gemaak na bewerings dat die universiteit se voormalige lykshuisbestuurder liggaamsdele gesteel en verkoop het. Die saak wat in Boston, Massachusetts aangehoor sal word, kan die families van soveel as 400 mense insluit. […]

Read More

Wêreld-musiekdag regoor die land herdenk - June 17, 2023

Namibië vier vandag die 26ste herdenking van Wêreld-musiekdag. Vieringe sal in die hoofstad plaasvind, asook in vier ander dorpe, Katima Mulilo, Otjiwarongo en Rundu, wat verskeie kunstenaars sal insluit. In Windhoek bied die Franco-Namibiese Kultuursentrum ‘n gratis dag van musiek-uitvoerings tydens Wêreld-musiekdag aan. Die kultuursentrum verwelkom ‘n mengsel van opkomende plaaslike talent regoor die land […]

Read More

Saara praat in New York oor vroue en biodiversiteit - June 17, 2023

Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het die VN se hoë-vlak vergadering oor verwoestyning en droogte in New York bygewoon. Die tema vanjaar is die rol van vroue in die stryd teen verwoestyning en die verlies van biodiversiteit. Kuugongelwa-Amadhila het melding gemaak van die regering se 50/50 geslagsbeleid en ook die erkenning van die rol van vroue […]

Read More

Windhoekers gedra hul goed tydens die Copps 94.1-skof – dalk te koud… - June 17, 2023

Dit kan moontlik die koue wees wat veroorsaak dat Stad Windhoek se inwoners hulself so goed gedra het tydens die Copps 94.1-skof. Volgens Francois Lottering was geringe insidente aangemeld en in al die gevalle was daar samewerking en sukses.

Read More

Oponthoud in Pole was onnodig – Rhoode - June 17, 2023

Die hoof van die Suid-Afrikaanse Presidensiële Beskermingsdienste, Wally Rhoode, het die vertraging van ‘n ondersteunende SAA-vliegtuig deur die Poolse regering by die Warskouse Chopin-lughawe bestempel as sabotasie van President Cyril Ramaphosa se sending. Ramaphosa lei ‘n afvaardiging van Afrika-leiers op ‘n vredesending na Oekraïne en Rusland. Rhoode sê ondanks die nodige wapenpermitte en vliegpermitte na […]

Read More

Derick Hougaard in hoësorg, bewusteloos sedert 9 Junie - June 17, 2023

Die oud-Springbok Derick Hougaard veg na wat berig word om sy lewe in ‘n Pretoriase hospitaal. Uit die buurland word berig die 40-jarige rugbyheld, wat tydens sy dae op die veld die Liefling van Loftus genoem is, het ’n week gelede gaan slaap en het sedertdien nog nie weer wakker geword nie. Hy ly blykbaar […]

Read More

Swendelaars teiken handelsminister - June 16, 2023

Swendelaars bly besig met hul skelmstreke en hierdie keer teiken hulle die handelsminister Lucia Iipumbu. Daar word berig dat ‘n vroulike stem-greep die rondte doen wat die minister naboots deur geld van prominente lede van die samelewing te probeer werf. Die ministerie het ‘n beroep op die publiek gedoen om waaksaam teen skelms te wees. […]

Read More

VSA se hoë besoek Namibië oor stryd teen MIV/vigs - June 16, 2023

Die ambassade van Amerika in Namibië het die eerste amptelike besoek van die Amerikaanse Global Aids-koördineerder, ambassadeur John Nkengasong, aan Namibië aangekondig. Hy sal met Namibiese regeringsamptenare en belanghebbendes in gesprek tree en eerstehands die sukses van Namibië se innoverende MIV-voorkoming-, sorg- en behandelings-programme sien deur verskeie terreine regoor Windhoek te besoek. Sondagmiddag sal hy […]

Read More

SAL-huurvlug tot Sondag op Warskou-lughawe gehok - June 16, 2023

Sowat 120 Suid-Afrikaanse polisiebeamptes, soldate en joernaliste het uiteindelik hul vliegtuig by die Chopin-lughawe in Warskou in Pole verlaat, meer as ‘n dag nadat hulle in die stad geland het. Die SAL-huurvlug het personeel van President Cyril Ramaphosa se beskermingsdienste vervoer, sowel as joernaliste wat die Afrika-vrede-sending na Oekraïne en Rusland vergesel. Poolse owerhede het […]

Read More