Vragmotorbestuurders kan risiko’s op paaie voorkom - July 31, 2023

Vragmotor- en logistieke ondernemings word versoek om te belê in bestuurder-opleiding oor hoe om aanvalle op die pad te hanteer. MiWay se hoof van sakeversekering, Jason Mellow, sê indien bestuurders toegerus is met die nodige vaardighede en kennis om potensiële aanvalle te hanteer, kan dit help om risiko’s te verminder en hulle veiligheid te verseker. […]

Read More

Aanklaer-generaal gaan beslis oor dwelmsaak teen Namcor-voorsitter - July 31, 2023

Die voorsitter van die Namcor-raad, Jennifer Comalie, het vandag voor landdros Jozene Klazen in die Windhoekse landdroshof verskyn. Klazen het die saak tot 3 Oktober uitgestel vir die aanklaer-generaal, Martha Imalwa, se beslissing. Comalie het op 28 Maart vanjaar in die Windhoekse landdroshof verskyn nadat sy die vorige dag in hegtenis geneem is weens dwelms […]

Read More

AfriForum eis antwoorde oor SAPD se onwettige arrestasies - July 31, 2023

AfriForum het ‘n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien waarin hy die polisiediens se deursigtigheid eis oor onwettige inhegtenisnemings die afgelope vyf jaar, insluitend regskoste en skikkingskoste. Hulle versoek inligting van al nege provinsiale kommissarisse oor regs-uitgawes wat aangegaan is om beamptes te verdedig, en skikkingskoste vir slagoffers. Jacques […]

Read More

Trump gooi dollars rond teen Florida-goewerneur - July 31, 2023

Amerikaanse media berig dat oudpresident Donald Trump ‘n fondsinsameling begin het. Die vermeende inmenging in die verkiesing in Georgia se klagte sal op 1 September bekend gemaak word. Trump het begin geld insamel, maar intussen het dit aan die lig gekom hy het 60 miljoen Amerikaanse dollar bestee op regskoste, sowel as op advertensies waar […]

Read More

Sokker: Zambië uitgeskakel ondanks sege oor Costa Rica - July 31, 2023

Sokkernuus: Zambië is uitgeskakel by die wêreldbeker vir vroue, ondanks ‘n oorwinning van 3-1 teen Costa Rica in hulle laaste Groep C-kragmeting in Hamilton in Nieu-Seeland. Japan het bo-aan die punteleer in Groep C geëindig nadat hulle Spanje in Wellington met 4-0 geklop het. Die Japannese het al drie hulle wedstryde gewen en 11 doele […]

Read More

Skole moet skootrekenaars ontvang, nie onderwysers nie - July 31, 2023

Môre se kabinetsvergadering sal blykbaar ‘n beslissing maak oor die batebevriesingsaak van die Fishrot-lot. Die nuus kom na regter Orben Sibeya vanoggend Ricardo Gustavo se saak, vir ‘n laaste keer, tot 17 Augustus uitgestel het. In sy bevel sê hy die kabinet sal môre oorweeg of daar fondse is vir die administrasie van die eiendomme […]

Read More

Fishrot-batesaak uitgestel, kabinet moet kwessie oorweeg - July 31, 2023

Môre se kabinetsvergadering sal blykbaar ‘n beslissing maak oor die batebevriesingsaak van die Fishrot-lot. Die nuus kom na regter Orben Sibeya vanoggend Ricardo Gustavo se saak, vir ‘n laaste keer, tot 17 Augustus uitgestel het. In sy bevel sê hy die kabinet sal môre oorweeg of daar fondse is vir die administrasie van die eiendomme […]

Read More

Kaapse brand by Parlement – skynbaar geen werk tot dusver uitgevoer nie - July 31, 2023

Die DA sê hy het aan die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, en die voorsitters van die Gesamentlike Staande Komitee oor die Finansiële Bestuur van die Parlement geskryf en ‘n vorderingsverslag aangevra oor die herbou-projek van die deel wat in ‘n brand vernietig is. Die DA-lid, Siviwe Gwarube, sê vandag is die sperdatum […]

Read More

Pous vra ook vir veilige roete vir Swartsee-graan - July 31, 2023

Pous Franciskus het ‘n beroep op Rusland gedoen om die Swartsee-graanooreenkoms te hervat. Die ooreenkoms, wat in Julie verlede jaar deur Turkye en die Verenigde Nasies bemiddel is, het Oekraïne toegelaat om ondanks die oorlog, graan per see uit te voer. Sedert Moskou op die 17de van hierdie maand aan die ooreenkoms onttrek het, was […]

Read More

Daar is geen dieseltekorte nie – Namcor - July 31, 2023

Namcor sê hy kan bevestig dat daar geen dieseltekorte in die land ervaar word nie. Die aankondiging kom na gerugte verlede week dat daar wel tekorte was. Volgens die maatskappy se woordvoerder, Paulo Coelho, het die vaartuie reeds in die land aangekom en daar is meer as genoeg voorraad.

Read More