Kevin Spacey se seks-saak skop af in Londen - June 28, 2023

Die Hollywood-akteur, Kevin Spacey, se verhoor in verband met die seksuele aanranding op vier mans het vandag begin. Die voorvalle het na bewering tussen 2005 en 2013 in Londen en Gloucester plaasgevind. Die 63-jarige Spacey het onskuldig op al die klagtes gepleit. Hy het vroeër aan media gesê dat sy loopbaan stilstaan as gevolg van […]

Read More

Vakbonde moet wetgewing nakom – kenner - June 28, 2023

Reaksie word ontvang op berigte dat net 15 persent van die 61 instansies wat werknemers in die land verteenwoordig, die wetgewing ten volle nakom. Die voormalige sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging, Tim Parkhouse, sê dit is uiters belangrik dat die instansies registreer ingevolge die regulasies om te verseker dat hulle wel werkers kan verteenwoordig.

Read More

Opposisie in Sierra Leone verwerp verkiesingsuitslae - June 28, 2023

Sierra Leone se vernaamste opposisieparty het die uitslae van ‘n gespanne presidensiële verkiesing verwerp. Julius Maada Bio van die Sierra Leone’s People’s Party het met net meer as 56 persent van die stem, gewen en sy amp behou. Die voorlopige uitslae toon dat Bio net meer as 1 miljoen stemme op hom verenig het teenoor 800 […]

Read More

Trump dagvaar Carroll vir laster - June 28, 2023

Voormalige Amerikaanse President Donald Trump dagvaar E. Jean Carroll vir naamskending en beweer sy het hom valslik van verkragting beskuldig nadat ‘n jurie in ‘n siviele verhoor bevind het dat hy haar seksueel misbruik het. Die eis kom ná ‘n jurie se ongewone bevinding in Mei dat hy Carroll, ‘n voormalige rubriekskrywer van die tydskrif […]

Read More

Nienaber is tevrede met sy groep van 40 - June 28, 2023

Die Springbokke se afrigter, Jacques Nienaber, is tevrede met die groep van 40 spelers en sê hulle is slaggereed vir die komende Rugbykampioenskap. Die span het intensief voorberei op ʼn oefenkamp van drie weke in Pretoria wat môre afgesluit word. Nienaber benadruk die belangrikheid om die hele groep tydens die oefenkamp byeen te hê terwyl […]

Read More

Air Namibia werkers loof Venaani vir sy eise by die eerste minister - June 28, 2023

Die voormalige werknemers van Air Namibia het hul dank uitgespreek teenoor McHenry Venaani, president van die PDM, vir sy ondersteuning. Venaani het in die Nasionale Vergadering kennis gegee dat hy verskeie vrae aan die eerste minister, Saara Kuugongelwa-Amadhila sal vra, waaronder die stand van sake met die voormalige Air Namibia-werknemers. Hy eis antwoorde oor hul […]

Read More

Opperhoof is boos vir die Duitsers, Duitsers sê hulle soek versoening - June 28, 2023

Die opperhoof van die Ovaherero, professor Mutjinde Katjiua het hom vererg vir ‘n brief wat die Forum van Duitssprekende Namibiërs aan President Hage Geingob, sowel as die Duitse ambassadeur Herbert Beck gerig het. Die forum sê ‘n kolom wat in plaaslike media geplaas is toon disrespek en verbrokkel verder die verhouding tussen die partye wat […]

Read More

Bisey vaar uit teen openbare sektor - June 28, 2023

Die president van die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid Bisey /Uirab het uitgevaar teen die openbare sektor wat hy sê nie reageer op die privaatsektor se navrae, pogings tot samewerking en kommer wat hy opper nie. In sy sogenaamde State of Business-toespraak sê hy die kamer eis doeltreffende kommunikasie tussen die twee sektore. Hy […]

Read More

Belastingopgawes moet teen Vrydag ingedien word - June 28, 2023

Belastingbetalers word daaraan herinner dat opgawes teen Vrydag by die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, ingedien moet word. Die Itas-stelsel moet gebruik word vir aanlyn indienings van opgawes. Kosmos 94.1 Nuus het met NamRA se woordvoerder, Steven Ndorokaze gepraat, wat ook die publiek aan die amnestie herinner het.

Read More

Toetse loop goed vir reuse-passasiersboot… - June 28, 2023

Royal Caribbean International se Icon of the Seas, die wêreld se grootste passasierskip, het sy eerste stel toetse ter see voltooi. Die skip is 365 meter lank en sal tot sowat 250 800 ton weeg. Die Icon sal die wêreld se grootste waterpark ter see, met ses rekord-waterglybane hê, en 20 dekke wat oor 28 […]

Read More