Skoolswangerskappe styg met amper 36%, jongste is 11

Die goewerneur van die Kavango Oos-streek, Bonifatius Wakudumo het sy kommer oor tienerswangerskappe in die streek, uitgespreek. Volgens die jongste beskikbare syfers het 860 skoolgaande meisies in 2021 swanger geraak, waarvan die jongste ‘n skamele 11 jaar oud is. Dit is 35,8 persent meer as die 552 swangerskappe wat in 2020 aangeteken is. Wakudumo sê die versorging van kinders is in ‘n krisis in […]

Read More

Basson loof gemeenskap se bystand wat tot arrestasie lei

Die Namibiese polisie het lede van die gemeenskap geloof vir inligting en bystand. Dit kom na die inhegtenisneming van ‘n verdagte op Keetmanshoop, vir die Windhoek-moord van die 28-jarige Charmaine Saron, ‘n LPM-jeugleier wat 24 keer met ‘n mes gesteek is. Haar liggaam is agter die ELCIN Hosianna-kerk vroeër die maand gevind. Die Khomas-streek bevelvoerder, […]

Read More

Chinese wetenskaplikes vind water op die maan

Chinese wetenskaplikes het tekens van water gevind in monsters wat deur China van ‘n lawavlakte op die maan gehaal is. Dit word wyd geloof as ‘n deurslaggewende bevinding vir maanverkenning. In ‘n referaat wat in Nature Communications gepubliseer is, sê die wetenskaplikes dat hulle oorblyfsels van gestolde lawa ontleed het wat deur ‘n onbemande sending van die vlakte, bekend as […]

Read More

WGO sal die week nuwe naam vir aap-pokke oorweeg

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê hy wil ‘n nuwe naam hê vir aap-pokke. Dit volg nadat wetenskaplikes gevra het vir ‘n dringende verandering van die naam wat hulle beskou as diskriminerend en vol stigma. Hulle is bekommerd oor die heersende siening in die media en wetenskaplike literatuur dat aap-pokke endemies is in mense in sekere Afrika-lande. Die […]

Read More

Geslagsgeweld weer in die nuus oor die naweek

Geslagsgeweld blyk om ‘n voortdurende probleem in Namibië te wees. Die moord van ‘n 37-jarige vrou en haar twee-jarige dogter, na bewering deur haar kêrel en die dogtertjie se pa, het die naweek groot reaksie uitgelok. Volgens Nampol het Simon Kandume sy meisie en sy dogter met ‘n mes aangeval en vermoor, en sy 13-jarige […]

Read More

Boer vind 114 gesteelde bokke terug

Die Namibiese polisie sê dat 114 bokke en een skaap, ter waarde van 173 000 Namibiese dollar op die plaas Blou Oos naby die Osire-vlugtelingskamp gesteel is. ‘n Herdershond, ter waarde van 5 000 dollar is ook gesteel. Volgens Nampol is die diere te voet aangedryf maar, die boer het die spoor gevat en die […]

Read More

Kaapstad: Nooddienste is gereed met nog reën wat die week voorspel word

Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê nog reën word in die volgende paar dae in die stad verwag en opruimings- en verligtingshulp-bedrywighede word verskerp. Talle inwoners is verlede week dakloos gelaat na die gure weer wat oorstromings in informele nedersettings veroorsaak het. Hill-Lewis sê nooddienste is op ‘n gereedheidsgrondslag vir enige versoeke om hulp:

Read More

Migrasiedata toon dat Russiese miljoenêrs wil emigreer

Data dui daarop dat duisende miljoenêrs probeer om Rusland te verlaat, en ‘n voortgesette uittog van sy sake- en oligarggemeenskap sal waarskynlik die oorlog se langtermynskade aan sy ekonomie vererger. Volgens migrasiedata wat deur Henley & Partners bekend gestel is, sal ongeveer 15 persent van Russe met meer as 1 miljoen Amerikaanse dollar in bates, […]

Read More

Ocean Conservation Namibia sê Brown het te vinnig groenlig gegee

Naude Dreyer, mariene-bioloog van Ocean Conservation Namibia het gereageer op die stigter van die Namibiese Kamer van die Omgewing, dr. Chris Brown, wat goedkeuring aan die ontginning van fosfaat aflandig aan die Namibiese kus gegee het. Brown sê die studie is omvattend en die impak sal minimaal wees. Dreyer sê aan Kosmos 94.1 Nuus deeglike […]

Read More

Ekonome veroordeel 3% verhoging vir SA-staatsamptenare

Ekonome het President Cyril Ramaphosa se goedkeuring van ‘n 3 persent verhoging in senior regeringsamptenare se salarisse veroordeel. Dit beteken sommige ministers, adjunkministers en parlementslede gaan byna 2 miljoen Suid-Afrikaanse rand per jaar verdien. Die ekonoom Azar Jammine sê die stap stuur die verkeerde boodskap terwyl die regering oënskynlik dissipline in openbare sektor-vergoeding voorstaan:

Read More