
Amerikaanse geldeenheid verswak, rand effe beter… - September 11, 2023
Die Suid -Afrikaanse rand het vroeg vandag beter vertoon teen ‘n swakker Amerikaanse dollar. Beleggers wag op die buurland se vervaardigingsdata sowel as die Amerikaanse verbruikersprysindeks wat Woensdag bekend sal wees. Die Amerikaanse geldeenheid het in die afgelope 24 uur met ‘n halwe present verswak en die rand verhandel tans teen rondom 18,80 teen die […]
Namibië en Zambië vergemaklik oorgrens-handel - September 11, 2023
Die privaat sektor kan daarna uitsien om binnekort makliker handel te dryf met instansies in Zambië, nadat Namibië en die buurland wedersyds voordelige vennootskappe begin bevorder het deur verbeterde marktoegang. Die Ministerie van Handel en Nywerheid se woordvoerder, Elijah Mukubonda, sê die twee lande sal aandag gee aan uitstaande nie-tariefversperrings wat die vloei van goedere […]
Wees bedag op brandstof korrupsie, maan instansie - September 11, 2023
Die Landless People’s Movement het gereageer op berigte dat die Nasionale Energiefonds meer as 3,4 miljard Namibiese dollar op onderverhalings in die brandstofprys tussen 2015 en 2022 bestee. Net meer as 3 miljard dollar is in brandstofheffings verdien. Namibië is ‘n netto-invoerder van brandstof uit verskeie bronne. Die regering het onlangs ondersoek ingestel oor ‘n […]
Polisie begin 841 nuwe kadetkonstables oplei - September 11, 2023
Die inspekteur-generaal van die Namibiese polisiemag, luitenant-generaal Joseph Shikongo het Maandag amptelik die eerste polisie-opleidingskursus vir 2023/24 by die Ruben ‘Danger’ Ashipala-polisie-opleidingsentrum in Ondangwa geopen. Shikongo het gesê die werwing van 841 kadetkonstabels is ‘n tydige reaksie op die dringende behoefte aan bykomende personeel binne die mag. Die nuwe rekrute wat die opleidingskursus vir ‘n […]
Zuma verloor nog ‘n belangrike hofsaak - September 11, 2023
Daar is geen einde aan oudpresident Jacob Zuma se regs-treurmares nie. ’n Volbank van drie regters in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, het sy aansoek om verlof tot appèl teen ’n vroeëre uitspraak teen sy private vervolging van die staatsaanklaer Billy Downer en die News24 joernalis, Karyn Maughan, van die hand gewys. Die hof het […]
Behuisingsbegundstigdes moet testamente optrek - September 11, 2023
Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur het te midde van Nasionale Testamenteweek, ‘n beroep gedoen op al sy behuisingsbegunstigdes om van vandag tot Vrydag die geleentheid te gebruik om ‘n testament gratis te laat opstel. Elke jaar in September bied verskeie prokureurs wat deel uitmaak van die nasionale veldtog, ‘n gratis basiese testamentopsteldiens aan. Die LUR Tertuis Simmers, sê ’n geldige testament bied […]
Streeksrade moet intree met oorstaande fondse - September 11, 2023
Die finansminister Ipumbu Shiimi, sê daar is ‘n behoefte vir die sentrale regering om streeksrade te raadpleeg oor fondse wat toegeken word en hoe dit bestee word. Shiimi sê as daar fondse is wat nie ten volle deur ministeries en instellings benut word nie, moet sulke fondse weer aan nooddienste toegewys word. Hy het beklemtoon dat daar ‘n ernstige droogte in die […]
Okavango-rivier word steeds geplunder - September 11, 2023
Onwettige visvang duur voort in die Kavango-streke. Die vissermanne van nou in die nag vis met nette en die regering het nie die kapasiteit om die misdaad te bekamp nie. Vissermanne is ook gewapen en raak al hoe meer gevaarlik. Die eienaar van Shamvura Camp by Rundu Mark Paxton sê dit is ‘n voortdurende stryd.
Skande dat die ANC kaderontplooiing wil behou - September 11, 2023
Die DA sê die ANC vertraag die onafwendbare deur die Konstitusionele Hof te nader om teen die Appèlhof se beslissing oor sy kaderontplooiingsrekords te appelleer. Die laer hof het die ANC verlede week opdrag gegee om die rekords van sy kaderontplooiingskomitee se vergaderings sedert 1 Januarie 2013 te oorhandig. Dit is die datum waarop president Cyril Ramaphosa voorsitter geword […]
Opposisieleier in Tanzanië vrygelaat - September 11, 2023
Een van Tanzanië se vernaamste opposisieleiers en voormalige presidensiële kandidaat Tundu Lissu is op borgtog vrygelaat ure nadat hy deur die polisie gearresteer is omdat hy na bewering ‘n onwettige byeenkoms gehou het. Lissu, ondervoorsitter van Tanzanië se grootste opposisieparty Chadema, is Sondag saam met ander partyleiers in die noorde van Tanzanië se Arusha-streek uit ‘n hotel gearresteer en later […]