Uutoni sê oor vertraging in huurbeheer-wet - October 6, 2023

Maximalliant Katjimune, parlementslid van die PDM, het die stedelike ontwikkeling-minister Erastus Uutoni in die Nasionale Vergadering gevra waarom hy sy voete sleep om die Wetsontwerp op Huurbeheer na die Parlement te bring. Huur is al vir ‘n geruime tyd ‘n uitdaging in die land met die 1977 Huurordonnansie wat steeds van krag is. Daar is […]

Read More

Sensus-uitdagings in Oshikoto - October 6, 2023

Die Namibiese-statistiekagentskap sê sensusopnemers ondervind probleme om toegang tot kommersiële plase en lodges in die gebied van Giunas in die Oshikoto-streek te kry. NSA-beampte Hendrik Mwatotele het sê kommersiële boere weier NSA-personeel toegang tot hul persele. Hy sê sommige boere en lodge-eienaars versoek afsprake weens hul besige daaglikse skedules, en soms is plaaseienaars afwesig. Hy […]

Read More

Tukkies se beleid is rasbevooroordeeld, varsity gee toe dis waar - October 6, 2023

AfriForum Jeug sê die Universiteit van Pretoria het toegegee sy beleid is rasbevooroordeeld en het probeer om dit van die studente te verbloem. Die jeug-organisasie het beplan om plakkate te vertoon wat hierdie beleide blootlê, gebaseer op bevindings uit ‘n verslag oor nie-rassigheid by universiteite. Die waarnemende dekaan van Studentesake, Willem Jorissen, het egter die […]

Read More

Nog twee kinders sterf na lekkers by spazawinkel gekoop is - October 6, 2023

Die Departement van Gesondheid in Gauteng het bevestig nog twee kinders het weens voedselvergiftiging gesterf. Vier seuns, onderskeidelik 2, 3, 4 en 6-jaar-oud, het Woensdag lekkers en skyfies geëet wat hul by ‘n spaza-winkel in Westonaria gekoop het. Twee van hulle het gesterf met hul aankoms by die hospitaal. Vroeër die week het twee vierjarige […]

Read More

Ons is gasheer vir beleggingsforum vir gasvryheid in ’24 - October 6, 2023

Namibië gaan in Junie volgende jaar die Afrika Gasvryheids-beleggingsforum 2024 in Windhoek aanbied. Hierdie toonaangewende geleentheid word die eerste keer deur ‘n lidland van die Suider-Afrika-Ontwikkelingsgemeenskap aangebied. Die konferensie wil ondernemings verbind terwyl beleggings na toerisme, infrastruktuur en hotelontwikkeling in Afrika gekanaliseer word. Die uitvoerende hoof van die gasvryheidsvereniging van Namibië, Gitta Paetzold, sê die […]

Read More

Blade beskerm die studente-hulpfonds – DA - October 6, 2023

Die DA beskuldig die buurland se hoër onderwys-minister, Blade Nzimande, daarvan dat hy probeer om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente teen ondersoek te beskerm. Nzimande is tydens ʼn vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee oor hoër onderwys gekritiseer omdat hy toesig oor die skema beperk het. Die komitee wou antwoorde hê oor die uitdagings met […]

Read More

Nou wil Biden ook ‘n muur bou - October 6, 2023

Amerikaanse president Joe Biden se administrasie sê dit sal dele by ‘n grensmuur voeg om rekordoorgange van migrante vanaf Mexiko af te weer, ‘n ommekeer wat ‘n sentrale beleid van voormalige president Donald Trump aanneem. Trump het die bou van grensversperrings ‘n sentrale beginsel van sy eerste veldtog vir president gemaak met die leuse, “Bou […]

Read More

SAUK kry ter elfder uur uitsaairegte vir krieket - October 6, 2023

Die SAUK het weereens die moontlikheid van geen dekking van ‘n Suid-Afrikaanse span wat by ‘n Wêreldbeker-toernooi betrokke is net-net vermy, hierdie keer die Proteas in krieket se vierjaarlikse pronkstuk in Indië. Dit kom nadat die nasionale uitsaaier op die nippertjie ‘n ooreenkoms met die betaalkanaal Multichoice bereik het vir die regte om die toernooi […]

Read More

Landbou-ministerie waarsku teen onwettige grondtransaksies - October 5, 2023

Die landbou-ministerie sê hy word oorval met berigte van onwettige grondtoekennings, verkope en besettings van sekere plase sowat 62 kilometer noord van Tsumeb. Die betrokke plase is hervestigingsplase wat verkry is vir die doel van hervestiging, en die ministerie het hulle reeds aan begunstigdes toegewys. Sekere persone, insluitend sommige lede van die Tsintsabis-gemeenskap, is na […]

Read More

Arbeidsmigrasie onder die vergrootglas - October 5, 2023

Die Internasionale Arbeidsorganisasie stel die negende uitgawe van sy jaarlikse globale media kompetisie bekend. Die doel van die kompetisie is om billike en gebalanseerde mediaberigte oor arbeidsmigrasie te vereer. Negatiewe en stereotipiese beriggewing kan diskriminasie en beledigende praktyke, insluitend dwangarbeid, teenoor trekarbeiders aanwakker en sosiale kohesie bedreig. Kosmos 94.1 Nuus het met Job Muniaro, die […]

Read More