Guterres maak sy stem dik oor oorlog in die Oekraïne

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres was op besoek aan die Oekraïne in ‘n poging om die graan-uitvoerooreenkoms te verleng. Meer as 23 miljoen ton graan is vanuit die land deur die Swartsee sedert verlede jaar uitgevoer. Maar, Guterres het ook sy stem dik gemaak oor die VN se standpunt oor Rusland se […]

Read More

Namport skenk reddingsbaadjies aan vloed-slagoffers

Die Namibiese hawe-owerheid Namport reddingsbaadjies ter waarde van 210 000 Namibiese dollar aan vloedslagoffers van die Okatjali-kiesafdeling in die Oshana-streek geskenk. Die kiesafdeling is swaar getref deur die onlangse vloede wat in die noordelike deel voorgekom het. Joseph Mupetami, streeksraadslid van die Okatjali-kiesafdeling, sê die skenking word verwelkom omdat die risiko vir verdrinkings in die […]

Read More

Swak rand en sterk dollar is nie alles slegte nuus nie

Die verswakking in die Suid-Afrikaanse rand en Namibiese dollar teenoor die Amerikaanse geldeenheid is nie alles slegte nuus nie. Die rand het skerp teruggesak met die gryslys status van die buurland met die Amerikaanse dollar wat intussen versterk het as gevolg van ‘n verwagte groter verhoging in die Federale Reserwebank se rentekoers. Maar, swakker geldeenhede […]

Read More

Schlettwein sê groenskema-model sal by Neckartal gebruik word

Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein in tans in die Suide op ‘n amptelike besoek om die Neckartaldam-projek te finaliseer. Hy sal met die Karas-goewerneur Aletha Frederick sowel as boere en gemeenskapsleiers vergader. Hy het die gemeenskap toegespreek oor die beplande besproeiingsprojek waarvoor 11 000 hektaar al bekom is.

Read More

Toekoms van vervaardigingsvereniging is onbekend

Dit is onbekend wat die toekoms van die Namibiese Vervaardigingsvereniging is. Die vereniging is tans ‘n vrywillige likwidasie na wanbestuur van fondse, ter waarde van ongeveer 1,7 miljoen Namibiese dollar bevestig is. Die vereniging het ook sy uitvoerende hoof Ronnie Varkevisser afgedank. Die vereniging, wat uiters belangrik is vir die vervaardigingsektor in die land, het […]

Read More

Oshana polisie se ingryping maak rooftogte by banke minder

Dit gaan beter in die Oshana-streek na die polisie met banke vergader het na talle rooftogte. Bankkliënte was gereeld geteiken en duisende in kontant is gesteel. Die streek se bevelvoerder kommissaris Naftal Sakaria het ook die polisie se dienste in die verband aangebied. Sakaria het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.

Read More

Hommelbye kan leer om legkaarte op te los

Hommelbye leer om raaisels op te los deur hul meer ervare eweknieë dop te hou, het wetenskaplikes in Brittanje bevind. Wetenskaplikes by die Queen Mary Universiteit in Londen het ‘n groep bye opgelei om ‘n legkaartboks oop te maak wat ‘n suikerbeloning bevat het. Die groep het die kennis aan hul kolonies oorgedra. Om die […]

Read More

Alweendo oorweeg groter GRN-aandeelhouding in mynwese, energie

Die Namibiese minister van myne en energie Tom Alweendo sê die regering oorweeg om sy aandeelhouding in mynwese en die energiesektor te verhoog. Hy het aan plaaslike media gesê sommige menings stel 50 persent aandeelhouding voor. Normaalweg het die regering 10 persent maar 20 persent word ook oorweeg. Daar is volgens hom ‘n risiko daaraan […]

Read More

Omusati polisie op soek na vermeende verkragter van meisie, 6

Die Omusati polisie het ‘n soektog geloods vir ‘n 38-jarige verdagte wat daarvan verdink word dat hy ‘n ses-jarige dogtertjie verkrag het. Volgens die polisie se ondersoek, is die verdagte die kêrel van die slagoffer se 60-jarige ouma. Hy het saam met haar gebly en het na bewering die kind verskeie male aangerand. Die ouma […]

Read More

Reaksie op Boris Johnson se hoë verdienste

Die voormalige Britse premier Boris Johnson is weer in die nuus. Volgens die jongste syfers wat in daardie land bekend gemaak is, het Johnson tot dusver vanjaar 4 miljoen Britse pond verdien, en dit terwyl hy steeds voordele ontvang. Die veteraan politikus en voormalige minister van gesondheid Stephen Dorrell het sy reaksie so verwoord.

Read More