Hoër onderwys moet aanpas om olie- en gassektor te bedien

Plaaslike deelname in die olie- en gas-sektor is onder die loep by die konferensie wat tans in die hoofstad aan die gang is. Die sektor vereis vaardighede wat nie algemeen in Namibië beskikbaar is nie en daarom, moet aanpassings aan die tersiêre onderwysstelsel gemaak word. Professor Anicia Peters, die uitvoerende hoof van die Nasionale Kommissie […]

Read More

Iere se meevallertjie was van korte duur, bank soek sy geld terug

Tegniese uitdagings op sy mobiele-toep het kliënte van die Bank van Ierland toegelaat om fondse, tot en met 1 000 euro, oor te dra vanuit hul rekenings op die toep en dit dan by ‘n kitsbank te trek – ongeag of daar genoeg fondse in hul rekenings was of nie. Die rye by die kitsbank […]

Read More

Brics-beraad sal veilig plaasvind, alles is in plek

Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur is vol vertroue die 15de Brics-beraad in die Sandton-konvensiesentrum sal veilig plaasvind. Die samekoms van die koalisie wat bestaan uit Suid-Afrika, Brasilië, Rusland, Indië en China, sal aandag skenk aan verskeie onderwerpe, insluitend die bevordering van handel en belegging, volhoubare ontwikkeling en die hervorming van wêreldwye bestuur. Die voorsitter […]

Read More

Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati

Die Omusati-streek is verheug oor die Europese Unie en Duitsland se ondersteuning aan die Namibiese landbouministerie se Program vir Kommunale Grond-ontwikkeling. Infrastruktuur ter waarde van 23,8 miljoen Namibiese dollar is aan kommunale boere van Amarika-koöperatief in Omusati oorhandig. Dit is geoormerk vir 40 000 hektaar kommunale grond om infrastruktuur vir lewendehawe te ontwikkel. Erginus Endjala, […]

Read More

DRK-burgers betrek by bedrogspul in SA

Die Suid-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens waarsku landsburgers oor misdaadsindikate wat slagoffers met hallusinogene bedwelm in ‘n skelmspul met  tradisionele genesers. Business Tech berig die swendelaars is op soek na mense met  tradisionele oortuigings, met slagoffers wat hulle pensioene en spaargeld oorhandig omdat hulle oortuig word dit gaan in waarde verdubbel. Daar word beweer die swendelaars is van die […]

Read More

Nog ‘n reuse-brand in Kanada

Kanadese amptenare het beveel dat die land se Noordwes-gebied se hoofstad Yellowknife en verskeie kleiner gemeenskappe ontruim word, met ‘n reuse-veldbrand wat op pad is. ‘n Kleiner dorpie, Hay River, is ook ontruim. Die brand kan Yellowknife teen die naweek bereik. Tot dusver is geen sterftes aangemeld nie, maar verskeie strukture is vernietig. Yellowknife het […]

Read More

Pep se City vat UEFA Superbeker

Manchester City se briljante spel duur voort met die Engelse klub wat die UEFA Superbeker vir die eerste keer gewen het. Hulle het strafskoppe nodig gehad om Spanje se Sevilla te klop ná ‘n 1-elk gelykop einde in Athene. Die Superbeker is ‘n wedstryd tussen die wenners van die Champions League en Europa League. City […]

Read More

Daar sal min direkte werksgeleenthede in olie-sektor wees

Terwyl daar groot opgewondenheid is vir die werksgeleenthede in die land se ontluikende olie-industrie, moet daar nie te veel verwagting geskep word nie. Volgens Carlo McLeod, die adjunkdirekteur van nakoming en ekonomie in die ministerie van myne en energie sal daar nie veel geleenthede vir Namibiërs wees om direk in die industrie te werk nie […]

Read More

Namibië haal top-25 van waterskaarste lande ter wêreld

Navorsing deur die World Resources Institute het bekend gemaak dat 25 lande wat die tuiste is van ‘n kwart van die wêreldbevolking tans uiterste watertekorte beleef. Namibië het die lys gehaal, saam met Botswana en Suid-Afrika. Ander lande sluit in Bahrein, Siprus, België, Griekeland en Lebanon. Daar word voorspel dat teen 2050 byna 60 persent […]

Read More

WGO plaas tradisionele medisyne onder die loep

Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus is in Gujarat in Indië by die WGO se wêreldberaad oor tradisionele medisyne. Ghebreyesus sê tradisionele medisyne moet met primêre gesondheidsorg ingesluit word. Hy sê die tipe medisyne is ook meer volhoubaar.

Read More