Pan-Afrikansime moet bevorder word of kolonialisme keer terug

Henny Seibeb van die Landless People’s Movement het vandag in die parlement gesê dat Namibiese universiteite en skole daartoe bydra dat Namibiërs die gees van Pan-Afrikanisme verloor. Volgens hom sal die beweging uitsterf en sal bydra tot die terugkeer van kolonialisme. Hy sê in die verlede is Pan-Afrikanisme gebruik om Afrikane en hul ideologieë te […]

Read More

Toerisme tel ook op in SA, maar dis plaaslike besoekers

Dit is nie net Namibië se toerismesyfers wat verbeter nie. Dit blyk die geval in die buurland ook te wees. Die Suid Afrikaanse toerisme-bedryf se verblyfgetalle was in Februarie 35 persent hoër as in dieselfde tydperk verlede jaar. Volgens Statistieke SA se jongste syfers is dit veral Suid Afrikaners, wat plaaslik tussen stede en die […]

Read More

Xi en Zelensky gesels per telefoon

Chinese President Xi Jinping het vandag telefonies met Volodymyr Zelensky van die Oekraïne gepraat vir die eerste keer sedert Rusland se inval verlede jaar en ná maande se druk van Kiëf vir sulke samesprekings. Xi het aan Zelensky gesê China sal spesiale verteenwoordigers na die Oekraïne stuur en samesprekings voer met alle partye wat vrede […]

Read More

Van den Berg verlaat Ellispark oor ‘onmin’

Die voormalige Springbok-slot, Albert van den Berg, bevestig hy verlaat Ellispark omdat hy nie sy kontrak met die Leeus gaan hernu nie. Die voorspeler-afrigter is glo baie gewild onder die spelers, maar is ontnugter deur die onmin binne die unie. Die tegniese ontleder, Chris Venter, het glo skermskote van private boodskappe op sy skootrekenaar geneem, […]

Read More

Baragwanath het in 3 jaar geen gevalle van nalatigheid gehad nie

Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal in Soweto het die afgelope drie jaar geen gevalle van mediese nalatigheid in die neonatale en kraamsale aangeteken nie en daar is 54 244 babas gebore. Ondanks die positiewe uitkoms, het die hospitaal 1 565 neonatale sterftes in die oorsigtydperk aangeteken. Die departement se woordvoerder, […]

Read More

Derde werkswinkel vir lugvaartveiligheid word gehou

As deel van veiligheidsinisiatiewe in Namibiese lugvaart, sal die Burgerlugvaartowerheid die derde veiligheidswerkswinkel op 29 April aanbied. Die implementering van veiligheidsbestuurstelsels, hantering van noodgevalle, vlugdata-analise, oudits vir verbeterde veiligheid, 5G implementeringsopdatering, beveiliging van vliegvelde te midde van volhoubare ontwikkeling, en bevoegdheidsgebaseerde opleiding in gevaarlike goedere sal onder die loep kom. Alle kwessies wat bespreek moet […]

Read More

Oshana DBV sê gru-mishandeling van 36 bokke was onnodig

Die berig dat 36 bokke verlede week wreed deur ‘n Angolese burger mishandel is, omdat hulle spanspekke en bone in sy werkgewer se landerye gevreet het, het wyd reaksie uitgelok. Die man is blykbaar deur die Omusati-polisie gearresteer en aangekla maar, Kosmos 94.1 Nuus kon nie daarin slaag om uit te vind wat van die […]

Read More

Ramaphosa bring hulde aan Belafonte

President Cyril Ramaphosa het sy hartseer uitgespreek oor die dood van die bekroonde sanger, akteur en aktivis, Harry Belafonte. Hy sê hy was ‘n gewaardeerde lid van die Nasionale Orde van die Metgeselle van OR Tambo en het bygedra tot die handhawing van die Verenigde Nasies-geleide kulturele boikot teen apartheid. Belafonte het saam met Suid-Afrikaanse […]

Read More

Amerikaanse vrou kom in Australië aan met ongelisensieerde wapen…

‘n Amerikaanse vrou kan tot tien jaar in ‘n Australiese tronk beland nadat sy op ‘n lughawe in Sydney in hegtenis geneem is met ‘n vergulde pistool in haar bagasie. Sy het nie ‘n permit vir die vuurwapen gehad nie. Die vrou was op ‘n vlug vanaf Los Angeles. Die Australiese Grenswag sê gevorderde opsporingstegnologie […]

Read More

Thieme sê daar’s meer as die sakeredding verslag wat die land kan help

Dit is ‘n jaar sedert die sogenaamde Besigheidsreddingstaakmag sy verslag aan President Hage Geingob oorhandig het. Geingob het die taakmag, wat saamgestel is van verskeie kenner in verskillende gebiede van die ekonomie, aangestel om te bepaal wat die beste aanslag is om besighede te beredder met die sukkelende ekonomie. Die meeste voorstelle van die taakmag is nog nie geïmplementeer nie. Kosmos […]

Read More