Land moet Ehlers se Pride-toekenning vier: aktivis

Die “Extraordinary Ally” toekenning wat Lize Ehlers, ‘n kunstenaar en mede-uitvoerende hoof van Drag Night Namibia, by die eerste Internasionale Pride-toekennings ontvang het, wek steeds groot opgewondenheid en trots in die plaaslike LGBT-gemeenskap. Kosmos 94.1 Nuus het met die aktivis Linda Baumann gesels, wat sê Namibië moet hierdie toekenning vier.

Read More

Statistieke-agentskap skop vas teen Epra

Die Ekonomiese Beleidsnavorsing Vereniging, Epra, het in ‘n brief aan onder andere statistikus-generaal Alex Shimuafeni geëis dat die werkloosheidstatistieke binne 10 dae vrygestel word. Volgens die vereniging maak die Namibiese Statistieke-agentskap hom skuldig aan oortredings van verskeie bepalings deur die statistieke terug te hou. Hy het gesê indien die statistieke nie vrygestel word nie, hy […]

Read More

HyIron-Oshivela projek kry kontrak vir 200 000 ton groenyster

Die Namibië Groenwaterstofprogram het tydens ‘n terreinbesoek ‘n opdatering oor die HyIron-Oshivela projek in die Erongo-streek se ontwikkeling verskaf. Die projek sal die wêreld se eerste produsent van groenyster wees, met fase twee wat volgende jaar sal afskop. Die installering van ‘n 12 megawatt elektroliseerder is ook aangekondig. Hierdie toerusting sal die grondslag vorm vir […]

Read More

Gebrek aan industrialisasie ‘nie SA se skuld’

In 2023 het wyle president Hage Geingob SACU blameer vir die sluiting van die Peugeot-monteeraanleg en dit ‘n hindernis vir Namibië se industrialisasie genoem. Hubertus Hamm, voorsitter van die landbouraad, het ook ‘n beroep gedoen op ‘n hersiening van SACU om handelsuitdagings aan te spreek, terwyl Suid-Afrika en Botswana gesprekke begin het om handel te […]

Read More

Dis hoekom N$ se koppeling aan rand belangrik is

Die belangrike diamantbedryf sukkel met verlaagde produksievolumes en dalende internasionale diamantpryse, wat BBP-groei nadelig beïnvloed. Om dit teen te werk het die Bank van Namibië reeds twee keer rentekoerse verlaag. Dit is om plaaslike ekonomiese aktiwiteit te ondersteun terwyl die Namibiese dollar se koppeling aan die Suid-Afrikaanse rand gehandhaaf word. Kosmos 94.1 Nuus het met […]

Read More

Opgradering van spoorlyne nou dringend vir groenyster, waterstof

Die HyIron Oshivela-projek is ‘n groot stap nader aan produksie met die aankoms van 20 megawatt-elektroliseerders, wat noodsaaklik is vir die vervaardiging van groenyster en waterstof. Maar James Mnyupe, groenwaterstofkommissaris, het die dringendheid beklemtoon om spoorverbindings op te gradeer om die projek se geprojekteerde behoeftes te akkommodeer. Die maatskappy het reeds kwotasies aangevra vir die […]

Read More

Cenored maak kragmeter-opdatering maklik

Daar is net ‘n paar dae oor voor die sperdatum vir voorafbetaalde kragmeters om opgedateer te word. Dit geld vir al sulke kragmeters landwyd, wat teen 24 November opgedateer moet wees of hulle hou op werk. Verbruikers wie se meters nog nie opgedateer is nie, moet hulle plaaslike kragvoorsiener kontak. Kosmos 94.1 Nuus het gesels […]

Read More

SA inflasie sak na 2,8% in Oktober

Statistieke Suid-Afrika het bekendgemaak verbruikersinflasie het in Oktober tot 2,8-persent gedaal, die laagste vlak sedert Junie 2020. Dit verteenwoordig ’n beduidende afname teenoor 3,8-persent in September, wat hoofsaaklik aangevuur is deur ’n skerp maand-tot-maand afname in brandstofpryse. Voedselinflasie het ook tot die laagste vlak sedert 2019 gedaal, en die prys van mieliemeel, brood en suiwelprodukte […]

Read More

Liam Payne word in Wolverhampton begrawe

Die begrafnis van die voormalige One Direction-lid Liam Payne vind vandag in sy tuisdorp Wolverhampton plaas. Die 31-jarige het op 16 Oktober van ‘n hotelbalkon op die derde verdieping in Argentinië geval. One Direction-lede Harry Styles, Niall Horan, Zayn Malik en Louis Tomlinson sal na verwagting die diens bywoon. Cheryl Cole, die ma van Liam […]

Read More

Nuwe egskeidingwet gou geïmplementeer, volgens minister

Justisieminister Yvonne Dausab het opdaterings oor operasionele en wetgewende aangeleenthede by die regeringsinligtingsentrum aangebied. Dausab het die instelling van die Wet op Ontbinding van Huwelike van 2024 bespreek, wat ‘n groot hervorming in egskeidingsregulasies is. ’n Sleutelbepaling van die wet is die streng beperking op die publikasie van besonderhede wat die betrokke partye kan identifiseer. […]

Read More