Rwanda is ‘n veilige land vir asielsoekers

Die Britse eerste minister, Rishi Sunak, sê Rwanda is ‘n veilige land en daar is geen rede tot kommer om vlugtelinge en migrante soontoe te repatrieer nie. Sy kommentaar kom die Britse appèlhof se beslissing dat planne om asielsoekers na Rwanda te stuur, onwettig is. Sunak sê die land word dan deur die VN gebruik […]

Read More

EU bespreek reeds kapasiteit vir entstowwe vir ‘volgende pandemie’

Die Europese Kommissie het Pfizer en verskeie Europese maatskappye gekontrakteer om kapasiteit opsy te sit om tot 325 miljoen entstowwe per jaar te maak in die geval van ‘n nuwe pandemie. Die ooreenkoms dek boodskappe-RNS, en vektorgebaseerde en proteïengebaseerde entstowwe en hou nie verband met bestaande Covid-ooreenkomste nie. Die Europese Kommissie sê Europa moet beter voorbereid […]

Read More

Vlieg nou direk tussen Kaapstad en Brasilië

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het ‘n regstreekse, ononderbroke vlug aangekondig tussen die Kaapstadse Internasionale Lughawe en die São Paulo-Guarulhos Internasionale Lughawe in Brasilië. São Paulo is in 2019 geïdentifiseer as die mark vir die Wes-Kaap wat die vinnigste groei, maar nie bedien word nie. Die LUR vir Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê hierdie nuwe regstreekse roete […]

Read More

Karas-goewerneur sê streeksraad steek sy besteding weg

Die Karas-streeksgoewerneur Aletha Fredericks sê in haar staatsrede dat haar versoek vir ‘n spesiale raadsvergadering met die streeksraad is vir die derde agtereenvolgende jaar sonder verduideliking geweier. Sy sê die raad poog om sy besteding van ontwikkelingsfondse, te versteek. Fredericks het vandag haar streeksrede gelewer.

Read More

Rundu-man dood na hy kapana eet

‘n 45-jarige man is onmiddellik dood nadat hy twee stukke braaivleis by ‘n cucashop by die Ndama-nedersetting in Rundu in die Kavango-Oos-streek geëet het. Die misdaadverslag wat vandag deur die polisie uitgereik is, sê die man is die twee stukke kapana deur vriende aangebied. Hy het dit geëet, begin hoes en inmekaargesak. Hy is as […]

Read More

Travis Scott sal nie aangekla word vir dood van 10 na stormloop nie

Die Amerikaanse kletsrymer Travis Scott sal nie krimineel aangekla word na tien mense in ‘n stormloop tydens sy 2021 Texas-konsert dood is nie. Sowat 50 000 mense het in Houston se NRG Park saamgedrom vir Scott se Astroworld-musiekfees toe die skare na die verhoog begin drom het wat die chaos veroorsaak het. Sommige het flou […]

Read More

Jongste Wêreldbeker-erfenis-muurskildery in Kaapstad onthul

Die Stad Kaapstad het die jongste Wêreldbeker-erfenis-muurskildery by Bellville se Netbalklub onthul. Opgewondenheid is aan die opbou vir die eerste Wêreldbeker-toernooi in die sportsoort in Afrika wat van die 28ste van volgende maand tot die 6de Augustus in die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum plaasvind. Sestien lande sal om die wêreldtitel meeding. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en […]

Read More

Ekonoom stem saam dat repokoers nog lank hoog sal bly

Reaksie word ontvang op die aanmerkings deur die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank Lesetja Kganyago, dat die repokoers nie binnekort verlaag sal word nie. Kganyago sê die bank sal volhou met sy streng monetêre beleid in ‘n poging om volgehoue inflasie te laat daal. Omdat die Namibiese dollar gekoppel is aan die Suid-Afrikaanse rand, sal […]

Read More

NLU sê hy werk aan droogtehulp-dekking

Die droogtehulp wat pas deur die regering afgekondig is, is net van toepassing vir die tydperk Julie tot Desember 2023 en sluit net sekere streke in. Die Namibiese Landbou-unie sê die aansoekvorms vir droogtehulp sal eersdaags gereed wees en die Lewendehawe Produsente-organisasie sal dit na lede versend sodra dit beskikbaar is. Die program sluit op […]

Read More

Banke bring helfte van aansoek in mosiehof, soek N$41,7m

Daar was 104 aansoeke om verstekvonnisse in die mosiehof vanoggend waarvan agt reël 108 aansoeke was. Regters Claudia Claassen en Esi Schimming-Chase het die sessies hanteer met kommersiële banke wat 52 eise ingedien het. ‘n Totaal van 24 eiendomme word deur die banke opgeëis met uitstaande skuld van 32,7 miljoen Namibiese dollar. Die banke sê […]

Read More