Nuwe bankstelsel buit NSFAS-studente uit

Die Socialist Youth Movement in die buurland het die nuwe bankstelsel verwerp vir studente wat deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente befonds word. Die organisasie sê die besluit het onsekerheid, angs en frustrasie onder NSFAS-studente veroorsaak, en vererger die reeds uitdagende omstandighede waarmee hulle worstel. Ndumiso Ncube van die organisasie sê deur die nuwe […]

Read More

Eskom stel fase 4-beurtkrag in

Eskom het fase 4-beurtkrag ingestel weens verhoogde vraag na elektrisiteit en ʼn effense afname in opwekkingsvermoё. Die tussentydse woordvoerder van Eskom, Daphne Mokoena, raai die publiek aan om hulle deel te doen en elektrisiteit spaarsaam te gebruik.

Read More

Arbeidskenner: Salarisse hou nie by stygende kostes

Namibiërs gaan gebuk onder stygende lewenskostes en weet nie meer hoe om die beursies stywer toe te knyp nie. Meer uitdagings word tot die ekonomiese landskap gevoeg met soos stygings in kospryse, munisipale tariewe en elektrisiteit. Kosmos 94.1 Nuus het met plaaslike arbeidskenner Herbert Jauch, gesels wat sê dat salarisverhogings nie gepaard gaan met die […]

Read More

Brics-beraad moenie fokus op Putin se bywoning

Die ANC se adjunk-sekretaris-generaal, Nomvula Mokonyane, sê die Brics-beraad moet nie oor die Russiese President, Vladimir Putin, se bywoning gaan nie. Sy het op ‘n nuuskonferensie gepraat oor die land se gereedheid om die geleentheid aan te bied in die nasleep van die Internasionale Strafhof se lasbrief vir Putin se inhegtenisneming. Mokonyane het die onregverdigheid […]

Read More

WWF loof afname van ontwouding in Amasone

Die Wêreld-natuurfonds het Brasilië se aankondiging verwelkom dat ontwouding van die Amasone in die eerste ses maande van President Luiz Lula da Silva se termyn met 33,6 persent gedaal het. Die bewarings-organisasie sê vlakke van ontbossing bly nietemin baie hoog. Lula het belowe om teen 2030 ontwouding, of bos-opruiming, te beëindig. Hy staan egter voor […]

Read More

Rugby: Sneeu in Johannesburg kniehalter wedstryde

Rugby: Die ongunstige weerstoestande in Johannesburg het ‘n verandering genoodsaak aan die wedstrydbepalings vir die Onder-16 Meisiesweek wat vanoggend by die Hoër Seunskool Jeppe sou begin. SA Rugby en die plaaslike reëlingskomitee het besluit om vandag se wedstryde tot Woensdag uit te stel. Die besluit is geneem om die veiligheid en welstand van die deelnemende […]

Read More

Erongo-goewerneur loof ontsoutingsaanleg

Die Erongo-ontsoutingsaanleg wat deur Orano Mining Namibia bedryf word, kan langtermyn watervoorsiening aan die streek verseker. Die aanleg, wat aanvanklik gebou is om water aan Orano se Trekkopje-myn te verskaf, verskaf water aan NamWater sedert 2013. Toe hierdie aanleg in gebruik geneem is, was dit die grootste ontsoutingsaanleg in Suider-Afrika. Erongo-goewerneur Neville Andre, wat vandag […]

Read More

Bosa soek antwoorde oor Cyril se vertroulike hofvoorlegging oor Putin

Build One South Africa het versoek President Cyril Ramaphosa se vertroulike hofvoorlegging oor die Russiese President, Vladimir Putin, moet openbaar gemaak word. Volgens Bosa het die regering ‘n wetlike verpligting om Putin in hegtenis te neem as hy volgende maand die Brics-beraad bywoon weens ‘n lasbrief van die Internasionale Strafhof vir sy beweerde oorlogsmisdade in […]

Read More

Russiese hoof van generale staf vir die eerste keer ná muitery gesien

Die hoof van Rusland se generale staf, Valeri Gerasimov, is vir die eerste keer gesien, sedert 24 Junie toe soldate en die hoof van die Wagner-groep in ‘n voorval van muitery na Moskou onderweg was. In ‘n video wat vandag vrygestel is, kan die 67-jarige Gerasimov gesien word waar hy opdrag gee dat Oekraïens missiel-opslagplekke […]

Read More

Groep SA brandbestryders terug uit Kanada

Die eerste groep Suid-Afrikaanse brandbestryders wat ontplooi is om veldbrande in Kanada te help bestry, het teruggekeer huis toe nadat hulle hul sending voltooi het. Die Mzansi One Hotshots van die Werk met Vuur-program het op die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe geland. Die groep se besturende direkteur, Trevor Abrahams, sê die groep is ontplooi na […]

Read More