Olie daal omdat Saoedi uitset wil opstoot - September 26, 2024

Oliepryse het vandag gedaal en vroeëre stygings, amper 3,5 persent in die afgelope week, omgekeer. Dit kom na Saoedi-Arabië, die wêreld se grootste ru-uitvoerder, gesê het hy sal sy prysdoelwit prysgee ter voorbereiding vir die verhoging van uitset. Intussen sal Libiese uitvoere binnekort hervat wat verdere voorraad in die mark in stoot. Olie weier om […]

Read More

Gauteng maak eerste e-tolbetaling - September 26, 2024

Gauteng se LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, sê die eerste paaiement van 3 miljard Suid-Afrikaanse rand vir e-tolskuld word Maandag betaal. Die provinsiale regering het sy bydrae van 30-persent aanvaar om die skuld en rente aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap te betaal terwyl die regering die balans van 70-persent sal delg. Dit […]

Read More

Adams sê die klagtes teen hom is vals - September 26, 2024

Die burgemeester van New York, Eric Adams sê klagtes teen hom is vals. Hy word sal tereg staan op federale kriminele aanklagte. Die 64-jarige Adams se klagtes kom minder as ‘n jaar nadat federale agente beslag gelê het op sy se elektroniese toestelle. Daar word gekyk of sy veldtog in 2021 met die regering van […]

Read More

Strale word uit swartgat in die ruimte vrygestel - September 26, 2024

Sterrekundiges het twee reusestrale waargeneem wat uit ʼn reusagtige swart gat 7,5-miljard ligjare van die aarde af vrystel word. Die megastruktuur is 23-mijoen-ligjare lank wat dit die grootste swart gat maak wat nog waargeneem is. Die strale het ʼn kraguitset gelykstaande aan miljoene-miljarde sonne. Die ontdekking laat sterrekundiges herbesin oor hoe uiters groot strale uit […]

Read More

GBV-slagoffers is gereeld hulle eie vyande - September 26, 2024

Geslagsgebaseerde geweld bly ‘n uitdaging in Namibië. Die Namibiese polisie het toenames in gesinsgeweld, seksuele aanrandings en ander vorme van hierdie geweld aangeteken. In reaksie hierop het die regering en verskeie organisasies bewusmakingsveldtogte, wetgewende hervormings en gemeenskapsprogramme van stapel gestuur om die krisis te bekamp, maar die probleem duur voort. Zack Itodo, ‘n toegewyde voorspraakmaker […]

Read More

NamWater-hoof sê dinge by Hardap raak nou kritiek - September 26, 2024

Daar is indikasies dat NamWater watertoevoer van Hardapdam na die besproeiingskema gaan afsny. Daar is ‘n vergadering vir Vrydag met produsente belê. Hardap is tans op 8 persent of 23 miljoen kubieke meter en daar is in die afgelope week 727 000 kubiek deur die skema onttrek. Die skema mag net 25 persent van gewasse […]

Read More

Droogte, uraan en diamante kan ekonomiese groei kelder - September 26, 2024

In die tweede kwartaal het Namibië se ekonomie met 3,5 persent gegroei. Die reële BBP het tot 39,1 miljard Namibiese dollar gestyg. In ‘n ontleding deur High Economic Intelligence sê die firma die globale monetêre beleid-snysiklus blyk momentum te kry in reaksie op verlangsamende inflasie wat ekonomiese aktiwiteite sal stimuleer. Namibië se ekonomie staar egter […]

Read More

Swapo-jeugliga sê jammer oor kosgooiery - September 26, 2024

Die Swapo Party Jeugliga het uiteindelik kommentaar gelewer op die omstrede voorval waar kospakkies na ondersteuners gegooi is. SPYL het sy dankbaarheid uitgespreek vir wat hy noem die merkwaardige opkoms by Swapo se Star Rally in Walvisbaai, waar die voorval plaasgevind het. Hy veroordeel wat hy noem die chaotiese verspreiding van kospakkies, waar die aangewese […]

Read More

Maddie McCaan: Christian B het beken het hy ‘n kind ontvoer - September 26, 2024

Die hoofverdagte in die Madeleine McCann-saak het gespog dat hy ‘n jong meisie in Portugal ontvoer het. Christian B – wie se van weens Duitse privaatheidswette nie gepubliseer kan word nie – word deur Duitse ondersoekers daarvan verdink dat hy die drie-jarige Madeleine McCann in 2007 in Portugal ontvoer en vermoor het. Hy staan tans […]

Read More

Moenie droogtehulp uitbrei nie, stel BIG in - September 26, 2024

In ‘n toespraak by die bekendstelling van die nasionale platform oor die implementering van die 2024/2025 droogtehulpprogram, het premier Saara Kuugongelwa-Amadhila aangekondig dat die voorwaardelike basiese inkomstetoelaag na stedelike sentrums uitgebrei sal word. Hierdie program betaal tans 600 Namibiese dollar per huishouding per maand aan voormalige Voedselbank-begunstigdes. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Ben Schernick, […]

Read More