Landbou ‘moet aanpas by klimaatsverandering’ - October 11, 2024

Die Omgewingsbeleggingsfonds het sy eerste Ekonomie- en Klimaatsveranderingsdialoog in Windhoek aangebied. Die geleentheid het gefokus op die versterking van die kapasiteit van die land se omgewingsekonomie en natuurlike hulpbronekonomie, veral in die konteks van klimaatsverandering. Die dialoog het ten doel gehad om vaardigheidsgapings te identifiseer en strategieë te ontwikkel om nasionale vermoëns op hierdie kritieke […]

Read More

Privaatsektor nodig by SA hawens - October 11, 2024

Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Vragversenders sê die onlangse hofbeslissing oor die Durban Houerkaaiterminaal Twee beklemtoon die deurslaggewende rol van die privaatsektor in die land se logistieke netwerk. ‘n Interdik is in Hooggeregshof in Durban verkry teen die ooreenkoms van Transnet met die Filippynse maatskappy International Container Terminal Services, vir die opgradering, uitbreiding en bedryf van […]

Read More

EU-hoof veroordeel aanvalle op VN vredesmag in Libanon - October 11, 2024

Die hoof van die Europese Unie, Charles Michel, het aanvalle op die Verenigde Nasies se vredesoperasies in Libanon veroordeel en sê dit is onaanvaarbaar en onverantwoordelik. Die VN se tussentydse magte in Libanon, UNIFIL, het gister gesê twee lede van sy vredesmag is gewond toe ‘n Israelse tenkbemanning op ‘n waarnemingstoring gevuur het by sy […]

Read More

Wedstrydbeamptes vir November-toetse aangewys - October 11, 2024

Rugby: Die Suid-Afrikaanse wedstrydbeampte, Morné Ferreira, sal sy eerste toets aanstaande maand hanteer nadat hy deur Wêreldrugby aangewys is om die fluitjie te dra in die wedstryd tussen Spanje en Fidji in Valladolid. Wêreldrugby het die wedstrydbeamptes vir die toetsvenster in November bekendgemaak wat die Springbokke se drie toetse in Edinburgh, Londen en Cardiff insluit. […]

Read More

DBV vier 75ste verjaardag, bied Animal Fun Night aan - October 11, 2024

Die Windhoek Dierebeskermingsvereniging vier hul 75ste verjaardag op 8 November by die Village Garden van ses-uur namiddag. Die DBV sal ook ‘n fondsinsameling, Animal Fun Night, aanbied met ‘n groot verskeidenheid vermaaklikheidsitems vir die hele gesin. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Hanna Rhodin, die DBV-direkteur, wat meer inligting gee.

Read More

Coenie Botha se N$216 miljoen boete tersyde gestel - October 11, 2024

Suid-Afrika se Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor het die boete van meer as 216 miljoen Namibiese dollar en die 10-jaar-uitsluiting wat dit vroeër vanjaar aan die kripto-handelaar Coenie Botha opgelê het, tersyde gestel. Dit was in terme van ‘n ooreenkoms tussen Botha en die Finansiële Dienste Tribunaal, wat op 7 Oktober as ‘n toestemmingsbevel gepubliseer […]

Read More

Ohangwena Kommunale Grondraad kap onwettige heinings - October 11, 2024

Die Ohangwena Kommunale Grondraad het talle ongemagtigde heinings binne die Onghalulu-koöperasie in die Okongo-kiesafdeling ontdek. Terwyl die meeste heinings gekarteer is, kon die raad nie die eienaars identifiseer nie, aangesien hulle nie bekend is aan die gemeenskap of dorpies se leierskap nie. Die onwettige heinings verminder gemeenskaplike weidingsgebiede en privatiseer effektief gemeenskapsgrond. Die raad het […]

Read More

Alles nie verlore vir natuurlike diamante-bedryf - October 11, 2024

Die toenemende mededinging van goedkoper laboratorium-diamante met uitvoere van ongeslypte diamante vanaf Namibië wek kommer. Laer gerealiseerde pryse was egter ook te wyte aan swak wêreldwye vraag. In die tweede kwartaal vanjaar, het inkomste uit diamant-uitvoere jaar-op-jaar met 1,7 persent gedaal tot 3,9 miljard Namibiese dollar. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Willy Mertens, die […]

Read More

AB InBev Namibia belê in Lion Lager-produksie - October 11, 2024

AB InBev Namibia sê hy het meer as 12 miljoen Namibiese dollar in die plaaslike produksie van Lion Lager belê, en beplan om meer as 60 miljoen dollar oor die volgende vyf jaar te belê. Die maatskappy het onlangs Lion Lager bekendgestel, wat ‘n belangrike mylpaal is vir die Welwitschia-brouery in Okahandja in sy 10-jarige […]

Read More

Verskeie nuwe roetes op pad na Hosea Kutako - October 11, 2024

Die Namibië Lughawensmaatskappy het sy strategiese sakeplan aangekondig wat in 2025 sal verval. Die plan het ten doel om reiservarings te verbeter en fokus op die generering van lugverkeersinkomste. Dit mik ook op kapitaalverbeterings om voldoening en bedryfsdoeltreffendheid te verbeter, en die benutting van mense en bates in terme van personeelopleiding. Leonard Shipuata, die maatskappy […]

Read More