Moslem-huwelike nou in SA erken, ook terugwerkend - October 26, 2024

Die Departement van Binnelandse Sake bied paartjies ʼn herdruk aan om hul huwelike as Moslems te erken teen ‘n fooi van 20 Suid-Afrikaanse rand. Drie-en-dertig huweliksertifikate is onder die nuwe klassifikasie uitgereik, die eerste amptelike erkenning van Moslem-verbintenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê met die herdruk-opsie kan Moslem-egpare […]

Read More

Britte het dalk bewyse van oorlogsmisdade in Gaza - October 26, 2024

Brittanje het bevestig hy kan dalk bewyse van moontlike oorlogsmisdade in Gaza aan die Internasionale Geregshof oorhandig. Die bewyse is ingesamel deur vlieëniers van die Koninklike Lugmag se spioenasievliegtuie tydens honderde vlugte oor die gebied sedert Desember. Dit is volgens berigte gedoen om intelligensie in te samel in die soektog na gyselaars wat Hamas in […]

Read More

Gebied-spel wedstryd vanaand in Dublin - October 26, 2024

Die Leeus gaan die gebied-spel speel teen Leinster in Dublin in vanaand se die kragmeting tussen die voorste twee spanne op die Verenigde Rugbykampioenskap-punteleer. Die losskakel Kade Wolhuter keer terug na die opdrafspan met sy ervare skopstewel. Die aanvallende losskakel Sanele Nohamba begin weer op die bank. Voorlangs word die span versterk met die terugkeer […]

Read More

BIG bo-aan lys van voorstelle vir middeltermyn begroting - October 26, 2024

Die middeltermyn begroting word Maandag deur finansminister Ipumbu Shiimi gelewer. Oudergewoonte het burgerlike organisasies konsultasies uitgevoer en die top-vyf voorstelle vir Shiimi sluit in dat die basiese inkomstetoelaag dringend ingestel moet word. Die voortdurende behuising- en sanitasiekrisis is ook beklemtoon, veral in informele nedersettings en daar word gepleit vir direkte befondsing aan plaaslike owerhede. Beleggings […]

Read More

Britse bank se beleggings in Afrika-krag sal uitbrei - October 26, 2024

British International Investment voorspel ‘n merkwaardige befondsingsgroei in Afrika se kragnetwerke, wat noodsaaklik is vir die uitbreiding van energietoegang en die oorskakeling na hernubare energie. Die ontwikkelingsbank se hoof in Afrika, Chris Chijiutomi, beklemtoon die behoefte aan privaat sektor belegging terwyl regerings worstel met fiskale uitdagings. Die bank beplan om jaarliks ​​tot 8 miljard Namibiese […]

Read More

Iranse kuberkrakers kry toe darem Trump se eposse gesmous - October 26, 2024

Die beskuldigde Iranse kuberkraker-groep wat die Republikeinse Amerikaanse presidentskandidaat Donald Trump se veldtog-e-posse onderskep het, het uiteindelik ‘n mate van sukses gevind om hul gesteelde materiaal gepubliseer te kry nadat hulle aanvanklik nie daarin geslaag het om die hoofstroommedia te interesseer nie. Die kuberkrakers het die afgelope paar weke Trump-e-posse meer wyd begin smous aan […]

Read More

RG Snyman draf teen die Leeus uit - October 26, 2024

Die tweemalige Wêreldbeker-wenner, Springbok-voorspeler RG Snyman, is in die 23-tal van Leinster teen die Leeus ingesluit wanneer die twee boonste spanne op die punteleer vanaand in Dublin kragte meet in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die Leeus en Leinster is albei hierdie seisoen onoorwonne. Die afrigter van die Ierse span, Leo Cullen, het tien veranderings aangebring vir […]

Read More

Nampol sê Amushelelo word aangekla na hy bande brandsteek - October 26, 2024

Die waarnemende Khomas-streeksbevelvoerder sê aktivis Michael Amushelelo sal veelvuldige aanklagte in die gesig staar ná hy Vrydag bande aan die brand gesteek het voor die arbeidsministerie se kantore in die hoofstad. Adjunk-kommissaris Chrispin Mubebo sê Amushelelo sal aangekla word van opsetlike saakbeskadiging, die oortreding van die Padverkeers- en Vervoerwet en die oortreding van brandveiligheidsregulasies. Bykomende […]

Read More

ECN sê oor stembrief-goedkeuring - October 26, 2024

Die ontwerp van die stembriewe vir die verkiesing is deur al die politieke partye afgeteken, volgens die Verkiesingskommissie. Dit sluit in die PDM, Republikeinse Party en die Christian Democratic Voice, wat nie afgevaardigdes na Johannesburg gestuur het om die drukproses te monitor nie. De Wet Siluka, die kommissie se woordvoerder, het meer.

Read More

Mike Jeffries pleit onskuldig, borg van US$10m - October 26, 2024

Mike Jeffries, voormalige uitvoerende hoof van Abercrombie & Fitch het Vrydag skuld ontken op aanklagte dat hy ‘n internasionale sekshandelskema bedryf het terwyl hy in die pos was. Jeffries, 80,, wat Abercrombie van 1992 tot 2014 gelei het, het sy pleidooi op een aanklag van sekshandel en 15 aanklagte van prostitusie voor die Amerikaanse landdros […]

Read More