DBV herdenk Vrydag sy 75ste bestaansjaar

Die Dierebeskermingsvereniging in Windhoek vier môreaand sy 75ste bestaansjaar met ‘n fondsinsamelingsgeleentheid, “Animals by Night” by The Village Garden. Die geleentheid sluit optredes deur Riaan Smit en Savannah Collins in, sowel as kunsvertonings, ‘n stilveiling, kosstalletjies en ‘n kontantkroeg. Kaartjies kos 200 Namibiese dollar, met vroeg-bespreekte kaartjies teen 150 dollar. Die geleentheid het ten doel om die […]

Read More

GRN moet leen vir binnelandse begrotingstekort

Die finansiële jaar 2024/25-leenstrategie skets die plan om die nodige fondse te verseker om die regering se finansieringsgaping aan te spreek, met die nasionale begroting wat ‘n tekort van 8,9 miljard Namibiese dollar, of 3,2 persent van BBP voorspel. Dit is afgesien van  2,7 miljard dollar se terugbetalings van buitelandse lenings en bykomende finansieringsbehoeftes van […]

Read More

Mudge sê gesonde verstand het geseëvier met Trump se herverkiesing

Uiteindelik het gesonde verstand geseëvier en die burgers van die VSA het besluit hulle het genoeg gehad van die ‘Deep State’ wat vorige presidente soos Clinton, Obama, Biden en ook Kamala Harris beheer het. Dit is die mening van Henk Mudge, president van die Republikeinse Party. In ‘n verklaring sê hy Donald Trump se oorwinning […]

Read More

Telecom begin koperkabels met optiese vesel vervang

Telecom Namibia het agt optiese vesel-projekte voltooi, wat Namibië se telekommunikasie-infrastruktuur opgradeer het deur ou kopernetwerke wat kwesbaar is vir diefstal en skade te vervang. Die projekte het meer as 233 kilometer se vesel geïnstalleer. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Nomvula Kambinda, die woordvoerder van Telecom Namibia…

Read More

Spaanse polisie kry 13kg kokaïen

Die Spaanse polisie het beslag gelê op 13-ton kokaïen, die land se grootste vonds nog, en een persoon gearresteer. Die polisie en doeanebeamptes het die kokaïen in die suidelike hawe van Algeciras onderskep op ‘n houerskip wat van Ecuador af aangekom het. Die skip was gelaai met kratte piesangs bo-op bokse met die versteekte kokaïen. […]

Read More

Kleinsake: Tegnologiese innoverings ontbreek

Die Ekonomiese Vereniging van Namibië, in vennootskap met die Hanns Seidel-stigting Namibië en GIZ Namibië, het ‘n openbare bespreking aangebied onder die tema “Oorbrug die gaping: Regeringsbefondsingsoplossings vir Namibiese begin-besighede en kleiner besighede”. Dr. Michael Humavindo, die adjunk-uitvoerende direkteur van nywerheidsontwikkeling in die industrialisasie-ministerie, het ‘n aanbieding gelewer. Humavindo sê Namibië het ‘n tekort aan […]

Read More

Spanning loop steeds hoog in Maputo

Spanning is hoog in Mosambiek se hoofstad, Maputo, weens ‘n betoging oor die betwiste verkiesingsuitslag wat vir vandag beplan is. Venâncio Mondlane, die onafhanklike opposisie-presidentskandidaat wat uit die land gevlug het ná die verkiesing, sê hy sal terug wees om sy ondersteuners in die betoging te lei. Suid-Afrika het gister sy Lebombo-grenspos by Komatipoort in […]

Read More

Harris gee nie toe oor stryd wat haar vedltog gedryf het nie

Amerika se visepresident Kamala Harris sê sy is trots op haar verkiesingsveldtog wat daarop gemik was om mense te verenig deur hul liefde vir die land. Sy het haar toegewingstoespraak in Washington DC gehou ná haar nederlaag teen gekose president Donald Trump. Harris sê sy gee toe oor die verkiesingsuitslag, maar nie die stryd wat […]

Read More

Putin sal met Trump saamwerk om doelwitte in Oekraïne te bereik

Rusland sê hy het geen illusies oor ‘n tweede Donald Trump-administrasie nie, maar sal met hom saamwerk om sy doelwitte in Oekraïne te bereik. Die Kremlin het gesê die VSA is steeds ‘n vyandige staat en dat net die tyd sal leer of Trump se retoriek oor die beëindiging van die Oekraïne-oorlog ‘n werklikheid sal […]

Read More

Amerikaanse ambassade veertjie in Windhoek se hoed

Die nuwe Amerikaanse ambassade in Windhoek is deur Engineering News Record se Global Best Projects-kompetisie as die Beste Projek in die Regeringsgebou-kategorie bekroon. Hierdie hooggeagte erkenning beklemtoon die uitsonderlike ontwerp- en konstruksiepogings agter die ambassade. Die gebou is ‘n voorbeeld van uitnemendheid in argitektuur, volhoubaarheid en innoverende konstruksiepraktyke. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die […]

Read More