Bank Windhoek staan landbou by

Landbou speel ‘n beduidende rol in Namibië se ekonomie en daarom spreek Bank Windhoek se Agri-reeks die kritieke impak van droogte op die landbousektor aan. Die vyfde Agri-reeks, wat vir 13 November in Windhoek geskeduleer is, sal eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila insluit en fokus op die tema “Kweek verandering: strategieë vir ’n veerkragtige landboutoekoms”. Kosmos […]

Read More

110 Gauteng-leerders beland in die hospitaal

Die Gautengse Onderwysdepartement het bevestig dat 110 leerders van die Tamaho Primary in Katlehong gister in die hospitaal beland het weens ʼn siekte wat deur kos oorgedra is. Die leerders het maagkrampe gekry en naar geword nadat hulle tydens pouse stampmielies by die skool geëet het. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê 98 van […]

Read More

LIV en PGA dalk maats met Trump wat wen

Rory McIllroy glo ‘n oplossing is moontlik in die onenigheid tussen die PGA-toer en LIV-Gholf na Donald Trump se oortuigende oorwinning in die Amerikaanse verkiesing. Volgens nuusberigte het die Openbare Beleggingsfonds, Saoedi-Arabië se koninklike fonds en borge van LIV ‘n ooreenkoms met die PGA bereik om meer as ‘n miljard-dollar in die nuutgestigte PGA-toeronderneming te […]

Read More

Meer as 146 000 belastingontduikers kan nog amnestie kry

Die belastingamnestie wat op 1 April verlede jaar ingestel is, is verleng tot einde Oktober 2026 maar, het reeds groot sukses getoon. Volgens NamRA het belastingontduikers die agentskap 79,3 miljard Namibiese dollar geskuld teen einde Maart vanjaar waarvan 49,3 miljard dollar boetes beslaan, 13,1 miljard dollar in rente en 16,8 miljard dollar in kapitaal. ‘n […]

Read More

Amper 900 000 entstowwe na Afrika vir M-pokke

’n Aanvanklike 899 000 dosisse entstof is toegeken vir nege lande regoor Afrika wat swaar getref is deur die huidige M-pokke-oplewing. Die WGO het die siekte vir die tweede keer in twee jaar in Augustus as ‘n wêreldwye noodgeval vir openbare gesondheid verklaar nadat ‘n nuwe variant van die virus, Clade Ib, vanaf die Demokratiese […]

Read More

Earthshot-wenners bekend

Die wenners van die Earthshot-prys-toekennings is in Kaapstad aangekondig. Die Earthshot-prys, wat in die lewe geroep is deur die Prins van Wallis, steun wêreldwyd volhoubare, eko-vriendelike projekte. Onder die wenners is die Green Africa Youth Organisation, wat gedragsverandering gebruik om gemeenskappe te help om rommel op te ruim, en Keep IT Cool, ‘n maatskappy in […]

Read More

DBN leen N$1 miljard aan SME-sektor

Read More

Optrede teen polisie betrokke in Kinnear-moord duur voort 

Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat sê hy gaan voort met strafregtelike en dissiplinêre optrede teen nege polisielede wat verbind word met die moord op ‘n speurder van Kaapstad se teen-bende-eenheid, Charl Kinnear, in 2020. Die direktoraat het sy verslag gedeklassifiseer en sewe polisielede uitgewys asook twee van die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke. Hoofondersoeker Mario September sê die direktoraat […]

Read More

Khama verruil politiek vir kultuursake

 Die voormalige president van Botswana, Ian Khama, het sy uittrede uit die politiek aangekondig ná uitgebreide veldtogte tydens die onlangse verkiesings. Khama was die medestigter van die Botswana Patriotic Front nadat hy en die voormalige president, Mokgweetsi Masisi, se paaie geskei het. Khama sê hy beplan om as hoofman te dien. Hy het die inkomende […]

Read More

Abbas sê hy’s seker Trump sal Palestyne ondersteun

Die Palestynse president, Mahmoud Abbas, het Donald Trump gelukgewens met sy oorwinning in die Amerikaanse presidentsverkiesing en is oortuig hy sal die “wettige aspirasies” van die Palestyne vir nasieskap ondersteun.  In ʼn verklaring op die amptelike Palestynse nuusagentskap, Wafa, herbevestig hy die Palestynse verbintenis tot die navolging van vryheid, selfbeskikking en nasieskap, ooreenkomstig met die […]

Read More