Johnson sê oor staat van beskuldiging vir Biden

Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers sal vandag stem oor of die ondersoek om president Joe Biden ‘n staat van beskuldiging gestel moet word of nie geformaliseer moet word of nie. Daar is vroeër berig dat daar nie genoeg bewyse van enige oortredings is nie, ook nie in sy familie se sakebelange in Oekraïne nie. Die speaker Mike Johnson, sê dit is nie ‘n politieke kwessie nie maar eerder een ingevolge die wet.