Jhb wil ook onafhanklik van Eskom wees

Burgemeesterskomiteelede het Stad Johannesburg se planne verwelkom om die uitwerking van beurtkrag teen te werk. Dit volg op die toespraak van die burgemeester, Mpho Phalatse, waarin sy herbevestig het die stad hoop om sy afhanklikheid van Eskom te beperk. Die burgemeesterskomiteelid vir Omgewingsake, Michael Sun, sê die inwerkingstelling van die planne is reeds aan die gang: